song lyrics / Bouwer Bosch / Skatkis lyrics  | FRen Français

Skatkis lyrics

Performer Bouwer Bosch

Skatkis song lyrics by Bouwer Bosch official

Skatkis is a song in Afrikaans

Moet ek nou hier staan en wag
Terwyl jy omdraai
In die reën
Uitgeput
My hart toe gedraai
As jy maar net geweet het
Hoe ek vir jou gebid het
Dat alles net terug verander na gister
Maar nie gewag is 'n sonde
Ek het nie raad vir myself nie
Ek stuur my aan niemand nie
Ek is altyd reg verlore wrak sink met 'n skatkis

Ek het nie raad vir myself nie
Ek stuur my aan niemand nie
Ek is altyd reg, 'n verlore wrak wat sink met 'n skatkis

Wat sink met 'n skatkis
Wat sink met 'n skatkis
Wat sink met 'n skatkis
Wat sink met 'n skatkis

'n Verlore wrak wat sink met 'n skatkis
Sink met 'n skatkis
'n Verlore wrak wat sink met 'n skatkis
Sink met 'n skatkis
Ek’s ’n verlore wrak wat sink met 'n skatkis
Sink met 'n skatkis
Ek’s ’n verlore wrak wat sink met 'n skatkis
Sink met 'n skatkis

Mond tot mond asemhaling
Werk nie meer op my nie
Dis asof my hart die meer die selfde will klop nie
Of glad nie meer will klop nie
Die grooste ramp is liefde
Onverstaanbaar populêr
Die grooste fees is liefde
Onweerstaanbaar populêr

Ek het nie raad vir myself nie
Ek stuur my aan niemand nie
Ek is altyd reg verlore wrak sink met 'n skatkis

Wat sink met 'n skatkis
Wat sink met 'n skatkis
Wat sink met 'n skatkis
Wat sink met 'n skatkis

'n Verlore wrak wat sink met 'n skatkis
Sink met 'n skatkis
'n Verlore wrak wat sink met 'n skatkis
Sink met 'n skatkis
Ek’s ’n verlore wrak wat sink met 'n skatkis
Sink met 'n skatkis
Ek’s ’n verlore wrak wat sink met 'n skatkis
Sink met 'n skatkis

Gee my ’n klapsoen
Hoeveel keer gaan ons hierdie dans nog doen

Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Skatkis lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of magnifying glass
2| symbol at the bottom of the bulb
3| symbol to the right of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid