song lyrics / Bouwer Bosch / Soos Ek Doen lyrics  | FRen Français

Soos Ek Doen lyrics

Performers Bouwer BoschAbby

Soos Ek Doen song lyrics by Bouwer Bosch official

Soos Ek Doen is a song in Afrikaans

Jy was my laaste eerste soen
Ek besluit nog wat ek met my hart wil doen
Want ’n vorige keer het ek te seer gekry
Toe ek te laat uitvind sy is ook lief vir my

En nou smeek ek myself om hier stil te bly want dis hier
Waar ek gaan seerkry

Ek hoop jy lê langs iemand wat jou kan liefhê soos ek doen
Ek het alles probeer, alles gegee maar dit was nie genoeg nie
Ek hoop jy soen nou iemand wat jou soen soos ek kon doen
Ek het alles probeer alles gegee maar dit was nie genoeg nie

Onthou jy ons laaste soen
Kan jy sien wat jy aan my doen
Is ’n bietjie liefde te veel gevra
Ek wil hê jy moes my op jou hande dra

Ons het te lank gewag en ons gevoelens vermy dis net ’n droom wat oor is vir jou en my
Ons het te lank gewag en ons gevoelens vermy dis net ’n droom wat oor is vir jou en my

En nou smeek ek myself om hier stil te bly want dis hier
Waar ek gaan seerkry

Ek hoop jy lê langs iemand wat jou kan liefhê soos ek doen
Ek het alles probeer, alles gegee maar dit was nie genoeg nie
Ek hoop jy soen nou iemand wat jou soen soos ek kon doen
Ek het alles probeer, alles gegee maar dit was nie genoeg nie

Ek het alles probeer, alles gegee maar dit was nie genoeg nie

Kan jy vir my sê
Waar ons foute lê
Hoe gaan ons die seer nou minder maak
Dalk is ons nie vir mekaar gemaak

Dalk is ons nie vir mekaar gemaak

Ek hoop jy lê langs iemand wat jou kan liefhê soos ek doen
Ek het alles probeer, alles gegee maar dit was nie genoeg nie
Ek hoop jy soen nou iemand wat jou soen soos ek kon doen
Ek het alles probeer, alles gegee maar dit was nie genoeg nie

Ek het alles probeer, alles gegee maar dit was nie genoeg nie
Ek het alles probeer, alles gegee maar dit was nie genoeg nie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Soos Ek Doen lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the television
2| symbol at the top of the trash
3| symbol at the bottom of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid