paroles de chanson / Bouwer Bosch parole / Outokrasie van die Hart lyrics  | ENin English

Paroles de Outokrasie van die Hart

Interprète Bouwer Bosch

Paroles de la chanson Outokrasie van die Hart par Bouwer Bosch lyrics officiel

Outokrasie van die Hart est une chanson en Afrikaans

Verstand kan nie regtig keer
As dit kom by dinge wat jou hart
Leeg kan maak

Gebreuk sonder 'n toekoms vol geluk
Jy verstaan nie wat gebeur nie
Volg jou droom
En kyk na bo

Ek's lief vir jou en jy bly altyd hier binne my hart
Vir altyd in gekerf
Dit is liefde wat bly
Spontaan en nie sonder enige hulp
Vetrou op liefde

Die lug
Skyn helder deur jou oë
'n Forensiese oortuiging van die goedhied binne jou
Geseën met die skoonheid van 'n beeld
Die perfeksie van ons wêreld
Straal deur jou
Byt net vas

Ek's lief vir jou en jy bly altyd hier binne hart
Vir altyd in gekerf
Dit is liefde wat bly
Spontaan en nie sonder enige hulp
Vetrou op liefde
Vetrou op liefde
Vetrou op liefde
Vetrou op liefde
Vetrou op liefde
Vetrou op liefde
Vetrou op liefde
Vetrou op liefde
Vetrou op liefde

Ek's lief vir jou en jy bly altyd hier binne my hart
Vir altyd in gekerf
Dit is liefde wat bly
Spontaan
En nie sonder enige hulp
Vetrou op liefde
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Outokrasie van die Hart

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du nuage
2| symbole à gauche de l'appareil photo
3| symbole à droite de la poubelle
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid