paroles de chanson / Bouwer Bosch parole / Patriot lyrics  | ENin English

Paroles de Patriot

Interprètes Bouwer BoschLoufi

Paroles de la chanson Patriot par Bouwer Bosch lyrics officiel

Patriot est une chanson en Afrikaans

Hulle will ons saad in die koue los
Die apartheid kaart speel wanneer
Die koue ons soos 'n hond
Wil laat terug gaan na ons
Uitgespoegde gekoude kos

Wanneer die toekoms vir ons nou wil frons
Omrede ons vir 'n beter lewe bid
Maar berou ons volk
En vrede land
Om rede ons rondom een tafel nie kan brood breek nie
Soos wat gebeur het op Supersport
Ons roepings op
Equaliteit ons soek die nog
Dit roep na ons Loufi en Bouwer Bosch

Die onder drukker het die pen
Alleen aan die skryf aan net sy stem
Daar is altyd meer as een storie
Veg tot die dood ons veg vir die glorie

Die onder drukker het die pen
Alleen aan die skryf aan net sy stem
Daar is altyd meer as een storie
Veg tot die dood ons veg vir die glorie

Ek steek die tyres pap van elke polisiekar
Wat wil probeer ons kinders se visie vat
Om hulle the leer dat sleg reg is met uniform aan
Ek sien rooi ligte tussen stasies
Ligte wat weer kaats teen strate
Ambulanse vol gate
Polisie karre gepark in jaarde
Traffic cops is corpse wat staan op bejaardes
Se parkeering wat nie vir hulle gemaak is
Uniform gee julle status
Ek sien verkeers ligte wat vermaak is
Ons raise die volgende generasie
Wat niemand van wil praat nie

Ek kan nie die wêreld verander nie
Maar met 'n pen en 'n pad
Kan ek mislikheid na gelukkigheid
Ons is vroeg oggend misverspei oor die wêreld
Weet jy nie dat ons wat dit die grond uitgemaak is
Eintlik pêrels

Die onder drukker het die pen
Alleen aan die skryf aan net sy stem
Daar is altyd meer as een storie
Veg tot die dood ons veg vir die glorie

Die onder drukker het die pen
Alleen aan die skryf aan net sy stem
Daar is altyd meer as een storie
Veg tot die dood ons veg vir die glorie

Uitgekoop ons verkoop angs op 'n uitverkoping
Leë beloftes word gekoop met 'n verdeelde begroting
Ek smeek vir empatie vir almal om my links en regs
Ons wil net reg wees
Die lingses, selfs die regses
Verbeel jouself jy luister vir 'n oomblik na mekaar
Die samesein rondom ons leed sal almal laat saam staan
Pers verklaaring dat jy jou velkleur moet ignoreer
Onthou die N.P. bybel sê moet jou naaste boikot soos jouself

Die onder drukker het die pen
Alleen aan die skryf aan net sy stem
Daar is altyd meer as een storie
Veg tot die dood ons veg vir die glorie

Die onder drukker het die pen
Alleen aan die skryf aan net sy stem
Daar is altyd meer as een storie
Veg tot die dood ons veg vir die glorie
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Patriot

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du coeur
2| symbole à gauche du nuage
3| symbole à gauche du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid