song lyrics / Bok Van Blerk / Steek Die Vure Aan lyrics  | FRen Français

Steek Die Vure Aan lyrics

Performer Bok Van Blerk

Steek Die Vure Aan song lyrics by Bok Van Blerk official

Steek Die Vure Aan is a song in Afrikaans

Daar's niks om te sê nie
Want gister's gevat
Ek lewe vir môre
Met die vuur in my hart
En ek voel dit brand
Die fakkel hier in my hand

Kyk my diep in die oë
Dis nou tyd om te glo
Steek die vure aan
Praat die taal wat jy liefhet
En bring almal saam
Steek die vure aan
Wees 'n baken van hoop
Wees die lig in die donker
'n Nasie wat aanhou bly staan
Steek die vure aan
Steek die vure aan

Ek sal kan vergewe
Sonder verwyt
Om in vrede te lewe
Moet ons na mekaar kyk
Want ek voel dit brand die fakkel hier in my hand

Kyk my diep in die oë
Dis nou tyd om te glo
Steek die vure aan
Praat die taal wat jy liefhet
En bring almal saam
Steek die vure aan
Wees 'n baken van hoop
Wees die lig in die donker
'n Nasie wat aanhou bly staan
Steek die vure aan
Steek die vure aan

Waar die lig nie meer skyn nie
En die vlamme flou brand
Al wat dit sal vat is steek uit jou hand en praat met jou hart

Kyk my diep in die oë
Dis nou tyd om te glo
Steek die vure aan
Praat die taal wat jy liefhet
En bring almal saam
Steek die vure aan
Wees 'n baken van hoop
Wees die lig in die donker
'n Nasie wat aanhou bly staan
Steek die vure aan
Steek die vure aan

Steek die vure aan
Steek die vure aan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: BOK VAN BLERK, HANNA GROBLER, JOHAN VORSTER

Comments for Steek Die Vure Aan lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the helmet
2| symbol to the left of the clock
3| symbol at the bottom of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid