song lyrics / Bok Van Blerk / Bloubul Snor lyrics  | FRen Français

Bloubul Snor lyrics

Performer Bok Van Blerk

Bloubul Snor song lyrics by Bok Van Blerk official

Bloubul Snor is a song in Afrikaans

Pa as jy vir my vra
Hoekom ek 'n snor wil dra
Laat ek vir jou vertel waar kom die naam vandaan
Van ons bloubul span
Daar was 'n groot stuk vleis
Sy naam was Louis Schmidt
Sy snor het omgekrul en jy het geen benul
Dit was so dik soos die horings van 'n bul

Ek groei 'n bloubul snor
Pa 'n bloubul snor
Ek voel die trots in my hart
Elke keer as hulle score
Ek bou 'n bloubul snor
Want dit gee my krag
En ek voel dit in my are
As die bulle
Die bulle uitdraf

En as my girl my vra
Hoe lank ek nog daai ding wil dra
Sê ek dit is nie my besluit
Ons sal maar wag kyk
Totdat die bulle weer die beker terug bring van die suid

Ek groei 'n bloubul snor
Pa 'n bloubul snor
Ek voel die trots in my hart
Elke keer as hulle score
Ek bou 'n bloubul snor
Want dit gee my krag
En ek voel dit in my are
As die bulle
Die bulle uitdraf

Waar kom die blou vandaan
Die kleur van Schmidt se vleis
Toe sy na Loftus reis
En trap 'n dik-wiel fiets
In die middel van die winter met 'n frokkie aan

Ek groei 'n bloubul snor (laat die bulle score)
Ek groei 'n bloubul snor (laat die bulle score)
Ek groei 'n bloubul snor (laat die bulle score)
Ek groei 'n bloubul snor

Ek groei 'n bloubul snor
Pa 'n bloubul snor
Ek voel die trots in my hart
Elke keer as hulle score
Ek bou 'n bloubul snor
Want dit gee my krag
En ek voel dit in my are
As die bulle
Die bulle uitdraf

Ek groei 'n bloubul snor (laat die bulle score)
Ek groei 'n bloubul snor (laat die bulle score)
Ek groei 'n bloubul snor (laat die bulle score)
Ek groei 'n bloubul snor (laat die bulle score)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Bloubul Snor lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the cross
2| symbol at the bottom of the camera
3| symbol at the top of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid