song lyrics / Bok Van Blerk / Daai Kleindorpie Gevoel lyrics  | FRen Français

Daai Kleindorpie Gevoel lyrics

Performer Bok Van Blerk

Daai Kleindorpie Gevoel song lyrics by Bok Van Blerk official

Daai Kleindorpie Gevoel is a song in Afrikaans

Na-na na na-na-na-na na na-na-na-na-na-na-na-na
Mhmm

Dis net toe jy verby stap
Dat jy vir my weer terug vat
Na iewers lanks 'n stofpad
Na 'n plekkie waar Katrientjie my nog vashou
En ek sien haar in jou

Sy kan langarm en two-step
Haar bobotie is 'n wenresep
Sy kan raak vat met 'n kleilat
In 'n rokkie lyk sy uitgevat
Maar in 'n jean lyk sy beter
Soos Katrientjie
Weet ek verseker

Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel
Jy wat als opreg bedoel
Jy wat jou hart by my uitspoel
Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel
Jy wat als van my af weet
Ek sal nooit daai kyk vergeet

Na-na na na-na-na-na na na-na-na-na-na-na-na-na
Mhmmm

Ek vat jou weer die langpad
En groet vir eers die groot stad
By die N1 deur die Klein Karoo
Begin my kop te twyfel na my hart
Bly net aanhou glo

En die hoofstraat ry tot voor jou stoep
En ek veloor weer al my moed
En jy wat nog dieselle lyk
Laat my weer hoop dat jy vir my sal kyk
Maar ek kan jou verseker
Dat jy Katrientjie
Verdien dalk beter

Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel
Jy wat als opreg bedoel
Jy wat jou hart by my uitspoel
Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel
Jy wat als van my af weet
Ek sal nooit daai kyk vergeet

En as ek jou nou los
Sal jy in daai klein dorpie bly
'n Perfekte droom vir my
En as ek eerder wegstap
Weet ek dat jy met daai gevoel
Net altyd hier deur kan terug kan lei

Daai klein klein dorpie gevoel
Jy wat als opreg bedoel
Jy wat jou hart by my uitspoel
Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel
Jy wat als van my af weet
Ek sal nooit daai kyk vergeet

Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel
Jy wat als opreg bedoel
Jy wat jou hart by my uitspoel
Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel
Jy wat als van my af weet
Ek sal nooit daai kyk vergeet
Klein dorpie gevoel
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Daai Kleindorpie Gevoel lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the eye
2| symbol to the right of the heart
3| symbol to the right of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid