song lyrics / Bok Van Blerk / Bakbeen Anties lyrics  | FRen Français

Bakbeen Anties lyrics

Performer Bok Van Blerk

Bakbeen Anties song lyrics by Bok Van Blerk official

Bakbeen Anties is a song in Afrikaans

As sy al langs die straat in die vooraf dryf en die manne fluit haar naam
As sy sweet uit haar oë met haar plat hand vryf kom die bakbeen Anties aan
Ooh toe kom die bakbeen Anties aan (Toe kom die bakbeen Anties aan)
Toe kom die bakbeen Anties aan (Toe kom die bakbeen Anties aan)
Haar naam was Ria rond rol van duskant Kiepersol
Van stil sit sê sy niks nie net hoe sy rond kon jol
Want as sy los was was sy joune
En as sy vas was sommer ook
En dit kos bont staan soos konyne
Om haar kaggeltjie te stook
Woah kom die bakbeen Anties aan (Toe kom die bakbeen Anties aan)
Toe kom die bakbeen Anties aan (Toe kom die bakbeen Anties aan)
As sy al teen die wal die rivier af roei en die laaities skreeu haar naam
As sy gil om te keer dat die manne stoei kom die bakbeen Anties aan
Haar naam was Nina Morfska van Garries in die Noord-Kaap
Van stil sit sê sy niks nie net hoe om deur te slaap
Want as sy los was was sy joune
En as sy vas was sommer ook
En dit kos bont staan soos konyne
Om haar kaggeltjie te stook
Woahh kom die bakbeen Anties aan (Toe kom die bakbeen Anties aan)
Toe kom die bakbeen Anties aan (Toe kom die bakbeen Anties aan)
As sy al in die pad teen die teer af ry en die ou oom skinner saam
As sy sien hulle smeek dat sy oor moet bly dan kom die bakbeen Anties aan
Haar naam was Geesie Graatjie so prop sonder 'n vaaikjie
En van leeg loop sê sy niks nie jy kan kyk maar jy mag nie vat nie
Want as sy los was was sy joune
As sy vas was sommer ook
En dit kos bont staan soos konyne
Om haar kaggeltjie te stook
Oohh dan kom die bakbeen Anties aan (Toe kom die bakbeen Anties aan)
Dan kom die bakbeen Anties aan (Toe kom die bakbeen Anties aan)
Die drie kon mekaar in 'n boek raak lees maar ontmoet tog net nie gou nie
Want as een van hul jou beet kry sal jy nooit weer iets kan kou nie ja
En as sy los was, was sy joune
En as sy vas was sommer ook
En dit kos bont staan soos konyne
Om haar kaggeltjie te stook
Wooah kom die bakbeen Anties aan (Toe kom die bakbeen Anties aan)
Dan kom die bakbeen Anties aan (Toe kom die bakbeen Anties aan)
Wooah kom die bakbeen Anties aan (Toe kom die bakbeen Anties aan)
Toe kom die bakbeen Anties aan

Met bene soos daai sukkel antie om 'n vark te vang nê
Seker lank op 'n pet gesit hou vir jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Bakbeen Anties lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the television
2| symbol to the left of the calculator
3| symbol to the left of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid