song lyrics / Bok Van Blerk / Huil Soos 'n Man lyrics  | FRen Français

Huil Soos 'n Man lyrics

Performer Bok Van Blerk

Huil Soos 'n Man song lyrics by Bok Van Blerk official

Huil Soos 'n Man is a song in Afrikaans

As die dice dalk teen jou rol (As die dice dalk teen jou rol)
En die vaalpen jou laat hol (En die vaalpen jou laat hol)
Proe die stofbom in jou mond (proe die stofbom in jou mond)
Ploeg die grond en blus die lont (ploeg die grond, en blus die lont)
En as jy op jou knieë val
En jy voel jy nie meer kan
Huil soos 'n man

Cowboy huil nie voor sy perd (cowboy huil nie voor sy perd)
Wat maak dit die moeite werd? (Wat maak dit die moeite werd?)
'n Nerf-af wond tot op die skeen ('n nerf-af wond tot op die skeen)
Splinter breek, gеbreekte been (splinter breek, gebreektе been)
En as jy onder water hyg
En na jou laaste asem swyg
Huil soos 'n man

En as die trane
Die trane
Die trane brand
En jou boot wil sink
En jy's ver van die land
En as jou skete
Jou skete jou druk teen die sand
Hou net moed
Sluk die bloed
Staan net op as jy kan
Huil soos 'n man

As die olifant baklei (as die olifant baklei)
Is dit die gras wat swaarste kry (is dit die gras wat swaarste kry)
Al jou osse ingespan (al jou osse ingespan)
Rantsoen leeg geen waterkan (rantsoen leeg geen waterkan)
Want met jou hande vas geboei
Moet jy nou met jou woorde stoei
Huil soos 'n man

En as die trane
Die trane
Die trane brand
En jou boot wil sink
En jy's ver van die land
En as jou skete
Jou skete jou druk teen die sand
Hou net moed
Sluk die bloed
Staan net op as jy kan
Huil soos 'n man

En as die trane
Die trane
Die trane brand
En jou boot wil sink
En jy's ver van die land
En as jou skete
Jou skete jou druk teen die sand
Hou net moed
Sluk die bloed
Staan net op as jy kan
Huil soos 'n man

Huil soos 'n man
Huil soos 'n man
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Huil Soos 'n Man lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the television
2| symbol to the right of the envelope
3| symbol at the bottom of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid