song lyrics / Bok Van Blerk / Van Hings lyrics  | FRen Français

Van Hings lyrics

Performer Bok Van Blerk

Van Hings song lyrics by Bok Van Blerk official

Van Hings is a song in Afrikaans

As jy haar lyf begeer moet jy een ding weet
Ja die mooiste roos se dorings maak ook seer
Geen whiskey sal jou kan sterker maak
Teen 'n leeuwyfie se wraak
Dit was 'n koue aand in die ou Vrystaat
Toe ek haar by die ou raadsaal gewa
Dit was 'n jolige nag
Ons kon dans ons kon lag
Ek was blind teen Eva se gevaar

En as die Bloedrivier weer begin te bloei
En as Racheltjie de Beer teen die winter winde stoei
As Wolraad Woltemade weer sy perd opgesaal het
Sal ek weer terugkeer na jou
Sal ek weer terugkeer na jou

Die gees het hoog geloop
Jou woorde soet soos troop
Jy't my verlei Delila soos 'n droom
Toe ek wakker word in jou huis op die grond
Begin my koppie klop want ek weet hier kom stront

En as die Bloedrivier weer begin te bloei
En as Racheltjie de Beer teen die winter winde stoei
As Wolraad Woltemade weer sy perd opgesaal het
Sal ek weer terugkeer na jou
Sal ek weer terugkeer na jou

En as Van Riebeeck weer sy voete in die Kaap sit
En ek die Kruger-miljoen hier êrens op my plaas vind
En as Van Hings sê die duiwel hulle stryd blus
Sal ek weer terugkeer na jou
Sal ek weer terugkeer na jou

En as die Bloedrivier weer begin te bloei
En as Racheltjie de Beer teen die winter winde stoei
As Wolraad Woltemade weer sy perd opgesaal het
Sal ek weer terugkeer na jou
Sal ek weer terugkeer
Sal ek weer terugkeer
Sal ek weer terugkeer na jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Van Hings lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the thumbs up
2| symbol to the left of the trash
3| symbol to the left of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid