song lyrics / Bok Van Blerk / Ek Is Joune, Jy Is Myne lyrics  | FRen Français

Ek Is Joune, Jy Is Myne lyrics

Performer Bok Van Blerk

Ek Is Joune, Jy Is Myne song lyrics by Bok Van Blerk official

Ek Is Joune, Jy Is Myne is a song in Afrikaans

Elke uur van elke dag
Selfs in die middel van die nag
Sal ek jou vas kan hou
In die winter of die somer maak nie saak nie
Ek's 'n dromer en ek's lief vir jou
Ons het loseer in 'n granny flat, geslaap op 'n enkelbed
Verslaaf aan jou
Daai Desember breek my bike
Ons moes Langebaan toe hike vir die samesyn

Al kom die wêreld tot 'n einde
Dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand
Ek is joune, jy is myne
Tot die dood ons skei stap ons hand aan hand

Al daai dae is nou verby
Het in ons eerste huis gaan bly in 'n doodloop staat
Ons het 'n labrador gekry
Met 'n kat, aan sy 'n papegaai wat praat
Met ons jongste nog op skool en oudste by die jool
Bly jy my beste maat
Ons kan gaan aftree waar ons wil
Sal mekaar tog altyd vul tot aan die einde toe

Al kom die wêreld tot 'n einde
Dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand
Ek is joune, jy is myne
Tot die dood ons skei stap ons hand aan hand

Al kom die wêreld tot 'n einde
Dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand
Ek is joune, jy is myne
Tot die dood ons skei stap ons hand aan hand

En al breek jy nou ons bande
Jy's in die arms van 'n ander man

Al kom die wêreld tot 'n einde
Dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand
Ek is joune, jy was myne
Tot die dood ons skei my verbond gestaan

Al kom die wêreld tot 'n einde
Dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand
Ek is joune, jy was myne
Tot die dood ons skei my verbond gestaan
Tot die dood ons skei stap ons hand aan hand
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Is Joune, Jy Is Myne lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the cloud
2| symbol at the bottom of the target
3| symbol to the left of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid