paroles de chanson / Bok Van Blerk parole / Ek Is Joune, Jy Is Myne lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Is Joune, Jy Is Myne

Interprète Bok Van Blerk

Paroles de la chanson Ek Is Joune, Jy Is Myne par Bok Van Blerk lyrics officiel

Ek Is Joune, Jy Is Myne est une chanson en Afrikaans

Elke uur van elke dag
Selfs in die middel van die nag
Sal ek jou vas kan hou
In die winter of die somer maak nie saak nie
Ek's 'n dromer en ek's lief vir jou
Ons het loseer in 'n granny flat, geslaap op 'n enkelbed
Verslaaf aan jou
Daai Desember breek my bike
Ons moes Langebaan toe hike vir die samesyn

Al kom die wêreld tot 'n einde
Dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand
Ek is joune, jy is myne
Tot die dood ons skei stap ons hand aan hand

Al daai dae is nou verby
Het in ons eerste huis gaan bly in 'n doodloop staat
Ons het 'n labrador gekry
Met 'n kat, aan sy 'n papegaai wat praat
Met ons jongste nog op skool en oudste by die jool
Bly jy my beste maat
Ons kan gaan aftree waar ons wil
Sal mekaar tog altyd vul tot aan die einde toe

Al kom die wêreld tot 'n einde
Dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand
Ek is joune, jy is myne
Tot die dood ons skei stap ons hand aan hand

Al kom die wêreld tot 'n einde
Dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand
Ek is joune, jy is myne
Tot die dood ons skei stap ons hand aan hand

En al breek jy nou ons bande
Jy's in die arms van 'n ander man

Al kom die wêreld tot 'n einde
Dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand
Ek is joune, jy was myne
Tot die dood ons skei my verbond gestaan

Al kom die wêreld tot 'n einde
Dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand
Ek is joune, jy was myne
Tot die dood ons skei my verbond gestaan
Tot die dood ons skei stap ons hand aan hand
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Is Joune, Jy Is Myne

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la loupe
2| symbole en haut de la cible
3| symbole en bas du pouce en l'air
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid