paroles de chanson / Bok Van Blerk parole / Ons Vir Jou Suid Afrika lyrics  | ENin English

Paroles de Ons Vir Jou Suid Afrika

Interprètes Bok Van BlerkRobbie Wessels

Paroles de la chanson Ons Vir Jou Suid Afrika par Bok Van Blerk lyrics officiel

Ons Vir Jou Suid Afrika est une chanson en Afrikaans

Ons kom uit die noorde
Ons kom uit die suid
Verenig die bul, verenig die leeu
Selfs die storms van wyd
Ons kom uit die ooste
Trek saam uit die wes
Die haai lanks die cheetah
Gee altyd sy bes

Ons vir jou Suid-Afrika
Ons vir jou Suid-Afrika
Gee nie om wie voor ons staan
Soos 'n rots staan
'n Nasie saam
Ons vir jou Suid-Afrika

En bring al jou mense
Bring saam elke kind
Die man op die straat
Die dokter
Die raad
Elkeen sal hom daar vind

Sien jy ons helde
Span saam op die veld
Sal veg tot die einde
Om 'n nasie te smelt

Ons vir jou Suid-Afrika
Ons vir jou Suid-Afrika
Gee nie om wie voor ons staan
Soos 'n rots staan
'n Nasie saam
Ons vir jou Suid-Afrika

Gee nie om wie voor ons staan
Soos 'n rots staan
'n Nasie saam
Ons vir jou Suid-Afrika

Ons vir jou Suid-Afrika
Ons vir jou Suid-Afrika
Gee nie om wie voor ons staan
Soos 'n rots staan
'n Nasie saam
Ons vir jou Suid-Afrika
Ons vir jou Suid-Afrika
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ons Vir Jou Suid Afrika

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la calculatrice
2| symbole en haut de la cible
3| symbole à gauche du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid