paroles de chanson / Bok Van Blerk parole / Tref En Trap lyrics  | ENin English

Paroles de Tref En Trap

Interprète Bok Van Blerk

Paroles de la chanson Tref En Trap par Bok Van Blerk lyrics officiel

Tref En Trap est une chanson en Afrikaans

Op 'n eensame pad tussen niks en wat
Is 'n groot groep gesuipde mans oppad
Die jagters in die bussie het 'n blink idee
Met 'n plan vir ons land en die ANC

Laat in die middag voor die son gaan sak
Staan 'n ses voet bok in die middel van die pad
Patrys die drywer moes 'n dop aangee
Hy was half-lyf in die cooler toe die manne skree
WOAHHH

Dit was 'n tref en trap
Die manne het net bloed sien spat
Die manne het geskreeu pasop
Maar Patrys was te laat om die briek te trap
Ohhh
Dit was 'n tref en trap
Die manne het die bok gepak
Die manne het gesien wat gebeur as jy 'n bok op 'n jag-trip saamvat

Ses kilometer voor ou Jakkalsdraai
Word die bok toe wakker met 'n moerse lawaai
Die bussie van die pad af met die brieke wat skree
Om die bok te kalmeer 'n bietjie KWV
Skaars by die plaas en die bok drink bier
Met verbande om sy lyf is hy handig om die vuur
Doen dinge soos 'n mens en hy sny graag spoor
Soos 'n bloedhond in die veld loop die bok heel voor
Woahhh

Dit was 'n tref en trap
Die manne het net bloed sien spat
Die manne het geskreeu pasop
Maar Patrys was te laat om die briek te trap
Ohhh
Dit was 'n tref en trap
Die manne het die bok gepak
Die manne het gesien wat gebeur as jy 'n bok op 'n jag-trip saamvat

En twee dae later sit die manne weer en braai
Vir die eerste keer nugter en die koppe begin te draai
Want daar deur die vlamme erken ou Pieter planne
Die man in verbande met 'n mic tussen sy hande
En hy sing
De La Rey De La Rey sal jy die jagters kom lei
En dis wat gebeur as jy 'n bok op 'n jag-trip saamvat
Woahhhh

Dit was 'n tref en trap
Die manne het net bloed sien spat
Die manne het geskreeu pasop
Maar Patrys was te laat om die briek te trap
Ohhh
Dit was 'n tref en trap
Die manne het die bok gepak
Die manne het gesien wat gebeur as jy 'n bok op 'n jag-trip saamvat
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Tref En Trap

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'ampoule
2| symbole en haut de l'appareil photo
3| symbole à droite de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid