paroles de chanson / Bok Van Blerk parole / Nooit Weer Gesien Nie lyrics  | ENin English

Paroles de Nooit Weer Gesien Nie

Interprète Bok Van Blerk

Paroles de la chanson Nooit Weer Gesien Nie par Bok Van Blerk lyrics officiel

Nooit Weer Gesien Nie est une chanson en Afrikaans

‘n Duitse fees
‘n Duitse bierfees
Almal baljaar
En deur die bier het ek jou gewaar
Jy’t my laat vou
Toe jy vir my staar

Met jou ramkat lyf
Maak jy jou skuif
Ek vra nog jou naam
Hier uit my buitebaan
My heel beste pel
Mavros
Wat de hel
Vir my moes hy bel

Maar ek het jou nooit weer gesien nie
Maar ek het jou nooit weer gesien nie
Dalk het ek jou nie verdien nie
Want ek het jou nooit weer gesien nie
Ek wil jou vergeet
Maar jy spook by my
Jy’s altyd by my

‘n Hospitaal
Pretoria oos
Die dokter lyk bleek
Ek het sy kos geëet
En diep in my rug
Net duskant my murg
Sy mes wat my steek

My enigste troos
Daai nursie wat bloos
Sy doen dit alweer
Sy vat aan ou Koos
En doer in die deur
Staan Mavros alweer
Haar ou’t hom beseer

Maar ek het jou nooit weer gesien nie
Maar ek het jou nooit weer gesien nie
Dalk het ek jou nie verdien nie
Want ek het jou nooit weer gesien nie
Ek wil jou vergeet
Maar jy kom spook by my
Jy’s altyd by my

Maar ek het jou nooit weer gesien nie
Maar ek het jou nooit weer gesien nie
Dalk het ek jou nie verdien nie
Want ek het jou nooit weer gesien nie
Ek wil jou vergeet
Maar jy kom spook by my
Jy’s altyd by my

Maar ek het jou nooit weer gesien nie
Maar ek het jou nooit weer gesien nie
Dalk het ek jou nie verdien nie
Want ek het jou nooit weer gesien nie
Ek wil jou vergeet
Maar jy kom spook by my
Jy’s altyd by my

Ek wil jou vergeet
Maar jy kom spook by my
Jy’s altyd by my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Nooit Weer Gesien Nie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'horloge
2| symbole à gauche de la croix
3| symbole en haut de l'appareil photo
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid