song lyrics / Bok Van Blerk / Nooit Weer Gesien Nie lyrics  | FRen Français

Nooit Weer Gesien Nie lyrics

Performer Bok Van Blerk

Nooit Weer Gesien Nie song lyrics by Bok Van Blerk official

Nooit Weer Gesien Nie is a song in Afrikaans

‘n Duitse fees
‘n Duitse bierfees
Almal baljaar
En deur die bier het ek jou gewaar
Jy’t my laat vou
Toe jy vir my staar

Met jou ramkat lyf
Maak jy jou skuif
Ek vra nog jou naam
Hier uit my buitebaan
My heel beste pel
Mavros
Wat de hel
Vir my moes hy bel

Maar ek het jou nooit weer gesien nie
Maar ek het jou nooit weer gesien nie
Dalk het ek jou nie verdien nie
Want ek het jou nooit weer gesien nie
Ek wil jou vergeet
Maar jy spook by my
Jy’s altyd by my

‘n Hospitaal
Pretoria oos
Die dokter lyk bleek
Ek het sy kos geëet
En diep in my rug
Net duskant my murg
Sy mes wat my steek

My enigste troos
Daai nursie wat bloos
Sy doen dit alweer
Sy vat aan ou Koos
En doer in die deur
Staan Mavros alweer
Haar ou’t hom beseer

Maar ek het jou nooit weer gesien nie
Maar ek het jou nooit weer gesien nie
Dalk het ek jou nie verdien nie
Want ek het jou nooit weer gesien nie
Ek wil jou vergeet
Maar jy kom spook by my
Jy’s altyd by my

Maar ek het jou nooit weer gesien nie
Maar ek het jou nooit weer gesien nie
Dalk het ek jou nie verdien nie
Want ek het jou nooit weer gesien nie
Ek wil jou vergeet
Maar jy kom spook by my
Jy’s altyd by my

Maar ek het jou nooit weer gesien nie
Maar ek het jou nooit weer gesien nie
Dalk het ek jou nie verdien nie
Want ek het jou nooit weer gesien nie
Ek wil jou vergeet
Maar jy kom spook by my
Jy’s altyd by my

Ek wil jou vergeet
Maar jy kom spook by my
Jy’s altyd by my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Nooit Weer Gesien Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the television
2| symbol to the left of the cross
3| symbol to the left of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid