song lyrics / Bok Van Blerk / Ek En My Vlerk lyrics  | FRen Français

Ek En My Vlerk lyrics

Performer Bok Van Blerk

Ek En My Vlerk song lyrics by Bok Van Blerk official

Ek En My Vlerk is a song in Afrikaans

Hoorie Bok
Ek dink dis tyd dat ons waai
Jy kan waai as jy wil waai ek bly
Dis mos nie hoe ons dit afgespreek het nie
Ons het mos nou gese vooraf ek is jou vlerk jy is my vlerk
Van Blerk my van is van Blerk
Nee man ek praat van wingman 'n vlerk
Ok oraait kom my vlerk
Ja soos 'n hond en sy stert hah
Soos 'n ruiter en perd
Vlerk van Blerk kom ons waai

Ek en my vlerk
Ek en my vlerk
Is soos 'n hond en sy stert
Is soos 'n hond en sy stert
Ek sal my biltong met jou deel
Maar ons skreeu nie vir die-self-de span

Ek en my vlerk
Ek en my vlerk
Los orals ons merk
Los orals ons merk
Ek sal 'n koeël vir jou vat
Maar niks groter as 'n .22

Soos Vonkel en Koljander
Die een hand was die ander
Want jy is mos my beste pel
Saam is ons 'n wenspan
Dink ons aan 'n groot plan
En ons vat die wêreld aan

Ek en my vlerk
Ek en my vlerk
Is soos 'n ruiter en perd
Is soos 'n ruiter en perd
Ons deel mos elke sent
Maar ons slaap nie in die-self-de tent

Ek en my vlerk
Ek en my vlerk
Sal altyd saam werk
Sal altyd saam werk
En al maak jy my so kwaad soos Oom Paul se bobbejaan
Sal ons vriendskap soos 'n pellie nooit vergaan

Soos Vonkel en Koljander
Die een hand was die ander
Want jy is mos my beste pel
Saam is ons 'n wenspan
Dink ons aan 'n groot plan
En ons vat die wêreld aan

Soos Vonkel en Koljander
Die een hand was die ander
Want jy is mos my beste pel
Saam is ons 'n wenspan
Dink ons aan 'n groot plan
En ons vat die wêreld aan

Soos Vonkel en Koljander
Die een hand was die ander
Want jy is mos my beste pel
Saam is ons 'n wenspan
Dink ons aan 'n groot plan
En ons vat die wêreld aan

Ek en my vlerk
Ek en my vlerk
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek En My Vlerk lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the trash
2| symbol at the top of the cross
3| symbol at the bottom of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid