song lyrics / Bok Van Blerk / Vroumens lyrics  | FRen Français

Vroumens lyrics

Performer Bok Van Blerk

Vroumens song lyrics by Bok Van Blerk official

Vroumens is a song in Afrikaans

Sy kan verf met haar oë
Sy kon met haar mond toor
Sy was perfek vir my

Sy het gewerk vir haar geld
Sy kon boor sy kon weld
Mooi na haarself gekyk
Sy was 'n dame wat bloos as sy skaam is
Sy kon vloek as sy kwaad is

Mense praat van 'n droomvrou
'n Houvrou en 'n trouvrou
Een wat haar man verstaan
Dis 'n vrou wat jy net in stories kry
Maar in my oë vroumens is dit jy

Dis toe ek jou ontmoet
In daai verlate kroeg in Bloemfontein
Het gevra wats jou naam en toe antwoord jy skaam
Jy kon nie woorde kry
Sy was 'n dame wat bloos as sy skaam is
Sy kon vloek as sy kwaad is

Mense praat van 'n droomvrou
'n Houvrou en 'n trouvrou
Een wat haar man verstaan
Dis 'n vrou wat jy net in stories kry
Maar in my oë vroumens is dit jy

Mense praat van 'n droomvrou
'n Houvrou en 'n trouvrou
Een wat haar man verstaan
Dis 'n vrou wat jy net in stories kry
Maar in my oë vroumens is

Mense praat van 'n droom vrou
'n Hou vrou en 'n trou vrou
Een wat haar man verstaan
Dis 'n vrou wat jy net in stories kry
Maar in my oë vroumens is dit jy
Maar in my oë vroumens is dit jy
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vroumens lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the cloud
2| symbol to the left of the camera
3| symbol at the top of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid