song lyrics / Bok Van Blerk / Koue Voete Warm Liefde lyrics  | FRen Français

Koue Voete Warm Liefde lyrics

Performer Bok Van Blerk

Koue Voete Warm Liefde song lyrics by Bok Van Blerk official

Koue Voete Warm Liefde is a song in Afrikaans

Hey Willemiena kan jou voete dans
Ek onthou nog hoe jy met engele kon praat
Laat in die aand
Hey Willemiena is jou wêreld blou
Ek onthou nog hoe ek alles kon blameer op jou
My grootste fout

Ek onthou nog hoe jy die kombers gesteel
Op 'n wintersnag ja dit was te veel vir my
Vir my
Met jou koue voete langs my warm lyf
Ons kon die huis se mure teen die dak uit dryf net jy
Dis net jy
Maar koue voete maak warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my

Hey Willemiena hoor jy soek nou werk
Jy verkoop koeksisters by die kerk ek weet
Dis die moeite werd
Sê my Willemiena dink jy ons sou werk
Of is jou wil net te sterk vir my
Ons kon stry


Ek onthou nog hoe jy die kombers gesteel
Op 'n wintersnag
Ja dit was te veel vir my
Vir my
Met jou koue voete langs my warm lyf
Ons kon die huis se mure teen die dak uit dryf net jy
Dis net jy
Maar koue voete maak warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my
Ja koue hande kweek warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my

Ek onthou nog hoe jy die kombers gesteel
Op 'n wintersnag
Ja dit was te veel vir my
Vir my
Met jou koue voete langs my warm lyf
Ons kon die huis se mure teen die dak uit dryf net jy
Dis net jy
Maar koue voete maak warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my
Ja koue hande kweek warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my

Maar koue voete maak warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my
Ja koue hande kweek warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Koue Voete Warm Liefde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of magnifying glass
2| symbol at the top of the cloud
3| symbol at the top of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid