song lyrics / Bok Van Blerk / Land Van Melk En Heuning lyrics  | FRen Français

Land Van Melk En Heuning lyrics

Performer Bok Van Blerk

Land Van Melk En Heuning song lyrics by Bok Van Blerk official

Land Van Melk En Heuning is a song in Afrikaans

Elke keer as die wolke dreun
Val die reën op die grond net vir ons geleen
Voel jy weer soos 'n spook want jy staan alleen
In die land van melk en heuning

Jy weet ek sal vir jou
'n Spoorweg lyn wil bou
Wat strek van ver uit die noorde sande tot in die ou karoo
Ek sal jou veilig hou
Maar wie kan ek vertrou
Jy weet ons kan nie so verloor nie
Dit is nie wat ek wil hoor nie

Elke keer as die wolke dreun
Val die reën op die grond net vir ons geleen
Voel jy weer soos 'n spook want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil jy moet aan beweeg
Jy is afgebreek en nou sê my waar's
Die land van melk en heuning

Daar word van ons gevat
En ons regte word geskend
Daar word gedink dat wat ons oor het
Het ons gekry maar net
En daar was bloed voor gesweet
Gaan ons nou lewens opmeet
Moet ons nou stryf vir ons eie mensreg
Dit word so gou vergeet


Elke keer as die wolke dreun
Val die reën op die grond net vir ons geleen
Voel jy weer soos 'n spook want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil jy moet aan beweeg
Jy is afgebreek en nou sê my waar's
Die land van melk en heuning


oo-woah
oo-woah
oo-woah
in die land van melk heuning

oo-woah
oo-woah
oo-woah
In die land van melk heuning

Elke keer as die wolke dreun
Val die reën op die grond net vir ons geleen
Voel jy weer soos 'n spook want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil jy moet aan beweeg
Jy is afgebreek en nou sê my waar's
Die land van melk en heuning
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: EWALD COLESKE, JOHAN VORSTER, KOTZE CHRISTOPH

Comments for Land Van Melk En Heuning lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the trash
2| symbol at the bottom of the camera
3| symbol to the left of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid