song lyrics / Bok Van Blerk / Die Groot Trek Weer Kaap Toe lyrics  | FRen Français

Die Groot Trek Weer Kaap Toe lyrics

Performer Bok Van Blerk

Die Groot Trek Weer Kaap Toe song lyrics by Bok Van Blerk official

Die Groot Trek Weer Kaap Toe is a song in Afrikaans

In haar huis lê die tyd opgeknip jy sien
Dit wat nooit weer sal wees maar sy't dit gesien
Sy was daar toe ons taal daai April erken was
Sy vertel van die dag toe sy ook kon stem
Sy vertel van die dag toe sy nie wou stem
Sy vra is jy gepak vir die groot trek weer Kaap toe

Die groot trek weer Kaap toe
Die groot trek huis toe
En ek hoor hoe sy sê dat sy dit nooit sal sien
Almal terug na vandaan toe
Ek hoor hoe sy sê dat die sirkel voltooi
Met die groot trek weer Kaap toe

Sy vertel soos die trane haar oë vol lê
Sy vertel dalk te veel dis wat sy nou wil hê
Sy vertel van 'n liefde groot
Ek ken hom nie
En soos ons praat klop my hart uit die venster uit
En ek mis weer vir jou sonder die verwyt
En ek wens dit kom gou die groot trek weer Kaap toe

Die groot trek weer Kaap toe
Die groot trek huis toe
En ek hoor hoe sy sê dat sy dit nooit sal sien
Almal terug na vandaan toe
Ek hoor hoe sy sê dat die sirkel voltooi
Met die groot trek weer Kaap toe

Sy vertel van 'n plek by Drie-Ankersbaai
Sy vertel oor die water soos sy wil waai
Sy sê gaan strooi my as en vat my terug Kaap toe

Die groot trek weer Kaap toe
Die groot trek huis toe
En ek hoor hoe sy sê dat sy dit nooit sal sien
Almal terug na vandaan toe
Ek hoor hoe sy sê dat die sirkel voltooi
Met die groot trek weer Kaap toe

Die groot trek weer Kaap toe
Die groot trek huis toe
En ek hoor hoe sy sê dat sy dit nooit sal sien
Almal terug na vandaan toe
Ek hoor hoe sy sê dat die sirkel voltooi
Met die groot trek weer Kaap toe

Ek hoor hoe sy sê dat die sirkel voltooi
Met die groot trek weer Kaap toe

Ek hoor hoe sy sê dat die sirkel voltooi
Met die groot trek weer Kaap toe
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Groot Trek Weer Kaap Toe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cross
2| symbol to the left of the camera
3| symbol at the bottom of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid