paroles de chanson / Bok Van Blerk parole / Die Groot Trek Weer Kaap Toe lyrics  | ENin English

Paroles de Die Groot Trek Weer Kaap Toe

Interprète Bok Van Blerk

Paroles de la chanson Die Groot Trek Weer Kaap Toe par Bok Van Blerk lyrics officiel

Die Groot Trek Weer Kaap Toe est une chanson en Afrikaans

In haar huis lê die tyd opgeknip jy sien
Dit wat nooit weer sal wees maar sy't dit gesien
Sy was daar toe ons taal daai April erken was
Sy vertel van die dag toe sy ook kon stem
Sy vertel van die dag toe sy nie wou stem
Sy vra is jy gepak vir die groot trek weer Kaap toe

Die groot trek weer Kaap toe
Die groot trek huis toe
En ek hoor hoe sy sê dat sy dit nooit sal sien
Almal terug na vandaan toe
Ek hoor hoe sy sê dat die sirkel voltooi
Met die groot trek weer Kaap toe

Sy vertel soos die trane haar oë vol lê
Sy vertel dalk te veel dis wat sy nou wil hê
Sy vertel van 'n liefde groot
Ek ken hom nie
En soos ons praat klop my hart uit die venster uit
En ek mis weer vir jou sonder die verwyt
En ek wens dit kom gou die groot trek weer Kaap toe

Die groot trek weer Kaap toe
Die groot trek huis toe
En ek hoor hoe sy sê dat sy dit nooit sal sien
Almal terug na vandaan toe
Ek hoor hoe sy sê dat die sirkel voltooi
Met die groot trek weer Kaap toe

Sy vertel van 'n plek by Drie-Ankersbaai
Sy vertel oor die water soos sy wil waai
Sy sê gaan strooi my as en vat my terug Kaap toe

Die groot trek weer Kaap toe
Die groot trek huis toe
En ek hoor hoe sy sê dat sy dit nooit sal sien
Almal terug na vandaan toe
Ek hoor hoe sy sê dat die sirkel voltooi
Met die groot trek weer Kaap toe

Die groot trek weer Kaap toe
Die groot trek huis toe
En ek hoor hoe sy sê dat sy dit nooit sal sien
Almal terug na vandaan toe
Ek hoor hoe sy sê dat die sirkel voltooi
Met die groot trek weer Kaap toe

Ek hoor hoe sy sê dat die sirkel voltooi
Met die groot trek weer Kaap toe

Ek hoor hoe sy sê dat die sirkel voltooi
Met die groot trek weer Kaap toe
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Die Groot Trek Weer Kaap Toe

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du cadenas
2| symbole à droite de la loupe
3| symbole à droite de l'appareil photo
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid