paroles de chanson / Bok Van Blerk parole / Steek Die Vure Aan lyrics  | ENin English

Paroles de Steek Die Vure Aan

Interprète Bok Van Blerk

Paroles de la chanson Steek Die Vure Aan par Bok Van Blerk lyrics officiel

Steek Die Vure Aan est une chanson en Afrikaans

Daar's niks om te sê nie
Want gister's gevat
Ek lewe vir môre
Met die vuur in my hart
En ek voel dit brand
Die fakkel hier in my hand

Kyk my diep in die oë
Dis nou tyd om te glo
Steek die vure aan
Praat die taal wat jy liefhet
En bring almal saam
Steek die vure aan
Wees 'n baken van hoop
Wees die lig in die donker
'n Nasie wat aanhou bly staan
Steek die vure aan
Steek die vure aan

Ek sal kan vergewe
Sonder verwyt
Om in vrede te lewe
Moet ons na mekaar kyk
Want ek voel dit brand die fakkel hier in my hand

Kyk my diep in die oë
Dis nou tyd om te glo
Steek die vure aan
Praat die taal wat jy liefhet
En bring almal saam
Steek die vure aan
Wees 'n baken van hoop
Wees die lig in die donker
'n Nasie wat aanhou bly staan
Steek die vure aan
Steek die vure aan

Waar die lig nie meer skyn nie
En die vlamme flou brand
Al wat dit sal vat is steek uit jou hand en praat met jou hart

Kyk my diep in die oë
Dis nou tyd om te glo
Steek die vure aan
Praat die taal wat jy liefhet
En bring almal saam
Steek die vure aan
Wees 'n baken van hoop
Wees die lig in die donker
'n Nasie wat aanhou bly staan
Steek die vure aan
Steek die vure aan

Steek die vure aan
Steek die vure aan
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteurs: BOK VAN BLERK, HANNA GROBLER, JOHAN VORSTER

Commentaires sur les paroles de Steek Die Vure Aan

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la cible
2| symbole en bas de l'oeil
3| symbole à gauche de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid