paroles de chanson / Bok Van Blerk parole / Koue Voete Warm Liefde lyrics  | ENin English

Paroles de Koue Voete Warm Liefde

Interprète Bok Van Blerk

Paroles de la chanson Koue Voete Warm Liefde par Bok Van Blerk lyrics officiel

Koue Voete Warm Liefde est une chanson en Afrikaans

Hey Willemiena kan jou voete dans
Ek onthou nog hoe jy met engele kon praat
Laat in die aand
Hey Willemiena is jou wêreld blou
Ek onthou nog hoe ek alles kon blameer op jou
My grootste fout

Ek onthou nog hoe jy die kombers gesteel
Op 'n wintersnag ja dit was te veel vir my
Vir my
Met jou koue voete langs my warm lyf
Ons kon die huis se mure teen die dak uit dryf net jy
Dis net jy
Maar koue voete maak warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my

Hey Willemiena hoor jy soek nou werk
Jy verkoop koeksisters by die kerk ek weet
Dis die moeite werd
Sê my Willemiena dink jy ons sou werk
Of is jou wil net te sterk vir my
Ons kon stry


Ek onthou nog hoe jy die kombers gesteel
Op 'n wintersnag
Ja dit was te veel vir my
Vir my
Met jou koue voete langs my warm lyf
Ons kon die huis se mure teen die dak uit dryf net jy
Dis net jy
Maar koue voete maak warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my
Ja koue hande kweek warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my

Ek onthou nog hoe jy die kombers gesteel
Op 'n wintersnag
Ja dit was te veel vir my
Vir my
Met jou koue voete langs my warm lyf
Ons kon die huis se mure teen die dak uit dryf net jy
Dis net jy
Maar koue voete maak warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my
Ja koue hande kweek warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my

Maar koue voete maak warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my
Ja koue hande kweek warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Koue Voete Warm Liefde

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du coeur
2| symbole en haut de la croix
3| symbole à droite du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid