song lyrics / Jak de Priester / Moeilik Om 'n Mens Te Wees lyrics  | FRen Français

Moeilik Om 'n Mens Te Wees lyrics

Performer Jak de Priester

Moeilik Om 'n Mens Te Wees song lyrics by Jak de Priester official

Moeilik Om 'n Mens Te Wees is a song in Afrikaans

Soggens word ek wakker
Met politiek hier in my oor
Daar is oorlog in die wêreld
Ja die vrede het verloor

Maar ek sit my glimlag mooi op
Ek bly altyd positief
Ek vou my kinders in ‘n bubble
Want ek het die lewe lief

Almal swoeg met issues
Ons drink pille elke dag
Ons dans maar by ‘n troue
Ons kyk flieks wat ons laat lag

Maar waar het al die reën verdwyn
Moet ons trek of moet ons bly?
Maar êrens waar my God is
Is daar waar ek wil bly

En dit bevestig net weer my vermoede
Dat wat ek glo en wat ek dink is waar
Al hoor ek weer ‘n stemmetjie wat fluister in my oor
Hy sê dis soms moeilik om ‘n mens te wees
Dis soms moeilik om ‘n mens te wees

Party glo net aan niks nie
Ander glo in God
Party is sout pilare
Soos die vrou van Lot

As ons mekaar net kon aanvaar
Vir wie en wat ons is
Geen kleure en geen grense
Geen haat en ook geen skuld

Maar dit bevestig net weer my vermoede
Dat wat ek glo en wat ek dink is waar
Al hoor ek weer ‘n stemmetjie wat fluister in my oor
Hy sê dis soms moeilik om ‘n mens te wees
Dis soms moeilik om ‘n mens te wees

Ek sukkel met my emosies
Ek is steed bang vir die dood
Oral waar ek rondkyk
Sien ek mense in die nood

Almal speel die Lotto
Want dis maar moeilik sonder geld
‘n Afbetaalde huis en kar
Bill Gates bly maar my held

En dit bevestig net weer my vermoede
Dat wat ek glo en wat ek dink is waar
Al hoor ek weer ‘n stemmetjie wat fluister in my oor
Hy sê dis soms moeilik om ‘n mens te wees
Dis soms moeilik om ‘n mens te wees
Dis soms moeilik om ‘n mens te wees
Dis soms moeilik om ‘n mens te wees
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Moeilik Om 'n Mens Te Wees lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the camera
2| symbol to the left of the television
3| symbol to the right of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid