song lyrics / Jak de Priester / Verjaarsdagliedjie Vir Jou lyrics  | FRen Français

Verjaarsdagliedjie Vir Jou lyrics

Performer Jak de Priester

Verjaarsdagliedjie Vir Jou song lyrics by Jak de Priester official

Verjaarsdagliedjie Vir Jou is a song in Afrikaans

Vandag is jou verjaarsdag
Hierdie dag behoort aan jou
Vandag is jou verjaarsdag
Ek blaas balonne op vir jou

Vandag is jou verjaarsdag
Mag jy vrede in jou hart hê
En weet jy’t net een lewe
Om te doen wat jy moet doen
En nooit later spyt te kry

Vandag is jou verjaarsdag
Happy birthday to you
Vandag is jou verjaarsdag
This day belongs to you

Vandag is jou verjaarsdag
Jy’s met ‘n doel op hierdie aarde
So my beste wens vir jou
Is dat jy altyd sal onthou
Ons is baie lief vir jou

So my beste wens vir jou
Is dat jy altyd sal onthou
Ons is baie lief vir jou

So my beste wens vir jou
Is dat jy altyd sal onthou
Ek is baie lief vir jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Verjaarsdagliedjie Vir Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the smiley
2| symbol at the bottom of the target
3| symbol to the left of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid