song lyrics / Jak de Priester / Middernagalleen lyrics  | FRen Français

Middernagalleen lyrics

Performer Jak de Priester

Middernagalleen song lyrics by Jak de Priester official

Middernagalleen is a song in Afrikaans

Meisie hoekom lyk jy nie meer vrolik nie?
Sy voel middernag alleen sy het niemand om te soen
As dit so liggies begin reën sy voel middernag alleen
Sy het alles wat sy soek sy's die karakter in ‘n boek
Sy het ‘n hondjie en ‘n huis maar daar’s nog plek in haar kombuis

Sy voel oud en verwaarloos sy kry geen komplimente
Wat haar bloedrooi nog laat bloos sy voel oud en verwaarloos
Sy voel moeg en vergete haar hart wys deur haar makeup
Maar sy makeup steed verbete sy voel moeg en vergete

Want sy hoop al vir jare vir iemand deur die blare
Want sy hoop al vir jare vir iemand met mooi hare
Want sy glo al vir jare dat Hugh Jackman haar gaan kry maar
Meisie hoekom lyk jy nie meer vrolik nie?
Meisie hoekom lyk jy nie behoorlik nie?

Sy kort bietjie insperasie kyk ‘n chick fliek lees ‘n Sarie
Sy lê onder haar kombers eet ‘n chocolate brand ‘n kers
Sy voel die verlange byt maar na wie sy nou verlang
Die weet sy nie maar sy voel broos
Sy voel die verlange byt

Want sy hoop al vir jare vir iemand deur die blare
Want sy hoop al vir jare vir iemand met mooi hare
Want sy glo al vir jare dat Hugh Jackman haar gaan kry maar
Meisie hoekom lyk jy nie meer vrolik nie?
O meisie hoekom lyk jy nie behoorlik nie?

Sy voel of sy net verloor nie eers ‘n facial kan haar red nie
Self die Lotto sê no winner sy voel of sy net verloor
Sy voel middernag alleen en sy's moeg vir online dating
En haar Wifi gee probleme sy voel middernag alleen

Want sy hoop al vir jare vir iemand deur die blare
Want sy hoop al vir jare vir iemand met mooi hare
Want sy glo al vir jare dat Hugh Jackman haar gaan kry maar
Meisie hoekom lyk jy nie meer vrolik nie?
O meisie hoekom lyk jy nie meer vrolik nie?

Meisie hoekom lyk jy nie meer vrolik nie
O meisie hoekom lyk jy nie meer vrolik nie
Meisie hoekom lyk jy nie meer vrolik nie?
O meisie hoekom lyk jy nie behoorlik nie?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Middernagalleen lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of magnifying glass
2| symbol at the bottom of the smiley
3| symbol to the right of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid