song lyrics / Jak de Priester / In Die Arms Van Die Klein Karoo lyrics  | FRen Français

In Die Arms Van Die Klein Karoo lyrics

Performer Jak de Priester

In Die Arms Van Die Klein Karoo song lyrics by Jak de Priester official

In Die Arms Van Die Klein Karoo is a song in Afrikaans

Daar is geen beter plek vir ‘n stukkende hart
Soos in die arms van die Klein Karoo nie
Daar is geen beter plek vir ‘n huilende hart
Soos in die hande van die Klein Karoo nie
Daar is geen beter plek vir ‘n liggaam wat moeg is
Soos as die son sak in die Klein Karoo nie
Daar is geen beter plek waar ‘n hart weer kan heelword
As dit reën hier in die Klein Karoo nie

Want as die son sak oor die Swartberge en die stofpaaie gaan lê
As die kinders kaalvoet in die skemer dans dan het die sterre die laaste sê
En as jou hart gebreek ry op ‘n donkie kar en jou voete is al moeg
Is daar geen beter plek vir ‘n stukkende hart
Soos in die arms van die Klein Karoo nie

Daar is geen beter plek om met die sterre te dans
Soos op 'n stil nag in die Klein Karoo nie
Daar is geen beter plek om die oggend te soen
Soos op die oop mond van die Klein Karoo nie
Daar is geen beter plek om jou begasie te los
Soos op ‘n stofpad van die Klein Karoo nie
Daar is geen beter plek om weer vrede te vind
Soos in die hart van die Klein Karoo nie

Want as die son sak oor die Swartberge en die stofpaaie gaan lê
As die kinders kaalvoet in die skemer dans dan het die sterre die laaste sê
En as jou hart gebreek ry op 'n donkie kar en jou voete is al moeg
Is daar geen beter plek vir 'n stukkende hart
Soos in die arms van die Klein Karoo nie
Is daar geen beter plek vir 'n stukkende hart
Soos in die arms van die Klein Karoo nie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for In Die Arms Van Die Klein Karoo lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the helmet
2| symbol to the right of the suitcase
3| symbol at the bottom of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid