song lyrics / Jak de Priester / Toerbus En Trailer lyrics  | FRen Français

Toerbus En Trailer lyrics

Performer Jak de Priester

Toerbus En Trailer song lyrics by Jak de Priester official

Toerbus En Trailer is a song in Afrikaans

As jou skeermes lemme stomp raak
En jou haarspry bottels leeg raak
As jy die laaste bietjie tandepaste
Moet uit squeeze

As die hotel se kamer klein voel
En ‘n sound check soos ‘n berg voel
As jy die heel dag lê en Sky News kyk
En al vergeet het hoe jou girlfriend lyk

Dan weet jy dis tyd
Dis tyd om huis toe te gaan
Dan weet jy dis tyd
Dis tyd om huis toe te gaan

Hierdie is ons lewens
Ons lewe vir ‘n song
Ek offer my vir Afrikaans
‘n Gedig sit op my tong oh ho ho

Hierdie is my lewe
In ons land Suid Afrika
‘n Toerbus en ‘n trailer
‘n Stage en ek is daar

As jy kort-kort na jou screensaver
Van jou hondjie op jou selfoon kyk
As 'n vreemde tannie by jou show
Begin lekker lyk

As jy alweer dieselfde hemp moet dra
Of by ‘n padstal vir 'n Disprin vra
As jou hangover nie wil weg gaan nie
En jou stem nie betyds wil terug kom nie

Dan weet jy dis tyd
Dis tyd om huis toe te gaan
Dan weet jy dis tyd
Dis tyd om huis toe te gaan

Hierdie is ons lewens
Ons lewe vir 'n song
Ek offer my vir Afrikaans
‘n Gedig sit op my tong oh ho ho

Hierdie is my lewe
In ons land Suid Afrika
‘n Toerbus en ‘n trailer
‘n Keyboard en ek is daar

As jy moeg raak vir die Wimpy
En die koffie word net koud
As ‘n Street Wise net te veel raak
En MacDonalds kort nog sout

As jy cravings kry vir groente
Of jou ma se lekker kos
As ek oral jou gesig sien
In elke straat teen elke rots

Dan weet jy dis tyd
Dis tyd om huis toe te gaan
Dan weet jy dis tyd
Dis tyd om huis toe te gaan

Want as die Kaap sy charm verloor het
En jy vergeet dat die see jou bekoor het
As 'n Red Bull jou moet wakker hou
En ‘n kombers jou nie meer warm hou

As ek so erg verlang na jou
En nagte wakker lê oor jou
En as die storms in my hart bedaar
En ek laaste bly in ‘n dorp se bar

Dan weet ek dis tyd
Dis tyd om huis toe te gaan
Dan weet ek dis tyd
Dis tyd om huis toe te gaan

Dan weet ek dis tyd
Dis tyd om huis toe te gaan
Dan weet ek dis tyd
Dis tyd om huis toe te gaan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Toerbus En Trailer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the padlock
2| symbol to the right of the target
3| symbol to the left of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid