song lyrics / Jak de Priester / Tot Die Dood Ons Skei lyrics  | FRen Français

Tot Die Dood Ons Skei lyrics

Performer Jak de Priester

Tot Die Dood Ons Skei song lyrics by Jak de Priester official

Tot Die Dood Ons Skei is a song in Afrikaans

Jy wonder of my hart die woorde bedoel
Dat ek jou lief het is dit net ‘n gevoel?
Sal ons geluk kan vind net ek en jy?
Die wêreld ingaan in die vreemde gaan bly

Ja ek sal saam gaan maar net saam met jou
Elke liewe oomblik van ons liefde onthou
Ek skryf die storie van ons lewe saam
Ek vat jou hand waarheen ons ook al gaan

Tot die Hemel val en Hy jou kom haal
Tot die maan en die sterre en als vergaan
Sal ek by jou bly tot die dood ons skei

Tot die aarde kwyn en die son ophou skyn
Tot die see en die berge en als verdwyn
Sal ek by jou bly tot die dood ons skei

Ek het jou my alles my alles beloof
My hart my liggaam en my geloof
Ek sal jou liefhê waarheen jy ook al gaan
Na vreemde lande waar ons niks kan verstaan nie

As jy nog wonder of ek joune is
Ek maak die koffie as jy hartseer is
Ek sien my kinders in die huis van jou oë
Dis wat maak dat ek in liefde kan glo

Tot die Hemel val en Hy jou kom haal
Tot die maan en die sterre en als vergaan
Sal ek by jou bly tot die dood ons skei

Tot die aarde kwyn en die son ophou skyn
Tot die see en die berge en als verdwyn
Sal ek by jou bly tot die dood ons skei

Tot die Hemel val en Hy jou kom haal
Tot die maan en die sterre en als vergaan
Sal ek by jou bly tot die dood ons skei

Tot die aarde kwyn en die son ophou skyn
Tot die see en die berge en als verdwyn
Sal ek by jou bly tot die dood ons skei

Sal ek by jou bly
Tot die dood ons skei
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Tot Die Dood Ons Skei lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the bulb
2| symbol at the top of the camera
3| symbol to the right of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid