song lyrics / Jak de Priester / Alles Vir Liefde lyrics  | FRen Français

Alles Vir Liefde lyrics

Performer Jak de Priester

Alles Vir Liefde song lyrics by Jak de Priester official

Alles Vir Liefde is a song in Afrikaans

Daar’s ‘n veer in die grondpad
Dan dink ek aan jou
Daar’s ‘n boog in die Hemel
Dan verlang ek na jou

Daar’s ‘n song op die radio
Ek dink dis vir jou
Want hier tussen die hemel en aarde
Behoort ek jou aan jou

Daar’s ‘n prent teen die muur
Dan skilder ek jou
Parfuum in die lug
Verlang ek na jou

Daar’s reën in die wolke
Dan huil ek oor jou
Want hier tussen die hemel en aarde
Behoort ek aan jou

Ek gee alles vir liefde
Ek gee alles vir jou
Ek gee alles vir liefde
Alles vir jou

Ek gee alles vir liefde
Alles vir jou
Want hier tussen die hemel en aarde
Behoort ek aan jou

Daar’s ‘n glas op die tafel
Dan dink ek aan jou
Daar’s kos in die yskas
Verlang ek na jou

Daars ‘n fliek op die TV
Ek dink dis oor jou
Want hier tussen die hemel en aarde
Behoort ek aan jou

Ek gee alles vir liefde
Ek gee alles vir jou
Ek gee alles vir liefde
Alles vir jou

Ek gee alles vir liefde
Alles vir jou
Want hier tussen die hemel en aarde
Behoort ek aan jou

Maar die son skyn in Kaapstad
Dan dink ek aan jou
Dis pers in Pretoria
Verlang ek na jou

My wynglas is leeg
Dan skryf ek oor jou
Want hier tussen die hemel en aarde
Vergaan ek oor jou

Ek gee alles vir liefde
Ek gee alles vir jou
Ek gee alles vir liefde
Alles vir jou

Ek gee alles vir liefde
Alles vir jou
Want hier tussen die hemel en aarde
Behoort ek aan jou

Want hier tussen die hemel en aarde
Vergaan ek oor jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Alles Vir Liefde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the helmet
2| symbol at the bottom of the envelope
3| symbol at the top of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid