song lyrics / Jak de Priester / Die Faffie lyrics  | FRen Français

Die Faffie lyrics

Performer Jak de Priester

Die Faffie song lyrics by Jak de Priester official

Die Faffie is a song in Afrikaans

As Prins Harry in ‘n suit staan voor ‘n faffie
En ons almal met ‘n plan werk soos ‘n Rassie
Dra ons almal soos een man ons land se flaggie
Ons hou die beker in die lug ons kon nie wag nie
En die politiek was still want die mense het gegil
Daar was samesyn gewees ons was almal in die gees ou bees

Kom ons almal dra ‘n faffie
Kom ons dra ons land se flaggie
Ons almal is Suid Afrikaners
En ons is so lief vir rugby
Kom ons almal dra ‘n faffie
Swaai ons boude met ons flaggie
As ons almal net wil saam swaai
Soos wat ons saam staan met die rugby

As Eddie Jones so uitoorlê was deur ‘n faffie
En die Engelse verloor het teen ons flaggie
As ons die wêreld weer kon wys ons is nie bang nie
As ons op spoed is sal niemand ons kan vang nie
En die politiek was stil want ontenigheid was nul
Ons was almal in die gees ou bees

Kom ons almal dra ‘n faffie
Kom ons dra ons land se flaggie
Ons almal is Suid Afrikaners
En ons is so lief vir rugby
Kom ons almal dra ‘n faffie
Swaai ons boude met ons flaggie
As ons almal net wil saam swaai
Soos wat ons saam staan met die rugby

As Prins Harry ook ‘n bier drink voor ‘n faffie
En die wêreld om ons sien dat ons nie bluff nie
As ons polisie 'n polisie word die Rand weer sterk
Sal ons almal saam kan staan sal hierdie land kan werk

Kom ons almal dra ‘n faffie
Kom ons dra ons land se flaggie
Ons almal is Suid Afrikaners
En ons is so lief vir rugby

Kom ons almal dra ‘n faffie
Swaai ons boude met ons flaggie
As ons almal net wil saam swaai
Soos ons saam staan met die rugby
Kom ons almal dra ‘n faffie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Faffie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the calculator
2| symbol to the right of the television
3| symbol to the left of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid