song lyrics / Jak de Priester / Liefde Van My Lewe lyrics  | FRen Français

Liefde Van My Lewe lyrics

Performer Jak de Priester

Liefde Van My Lewe song lyrics by Jak de Priester official

Liefde Van My Lewe is a song in Afrikaans

As ek in die oggend met jou langs my ontwaak
En jy deur die slaap nog met jou lyf aan my raak
As die son deur die venster oor jou wang begin skyn
En ek na jou kyk na jou oë se lyn

As jou mond begin praat en jou stem wil my groet
En jou lyf is so warm en jou lippe is soet
Dis net ek en jy ons vergeet van die res
En ek wil jou herriner my lief

Jy’s die liefde van my lewe
Jy’s die liefde van my hart
Die rede dat ek lewe
Die lig in al my smart
Jy’s die liefde van my lewe
Jy’s die liefde van my hart
Hierdie wêreld is ‘n beter plek met jou hier in my hart

As ons in die aande voor die TV gaan lê
Ons die fliek kyk op Mnet en jy popcorn wil hê
As ons dans op ‘n sad song en jy kyk in my oë
En jy fluister in my nek dat jy in liefde nog glo
As ons êrens heen ry en jy daai lovesong weer hoor
Dan sit jy dit harder sing saam met die koor
Dis net ek en jy ons vergeet van die res
En ek will jou herriner my lief

Jy’s die liefde van my lewe
Jy’s die liefde van my hart
Die rede dat ek lewe
Die lig in al my smart
Jy’s die liefde van my lewe
Jy’s die liefde van my hart
Hierdie wêreld is ‘n beter plek met jou hier in my hart
Hierdie wêreld is ‘n beter plek met jou

Want jy’s die liefde van my lewe
Jy’s die liefde van my hart
Die rede dat lewe
Die lig in al my smart
Jy’s die liefde van my lewe
Jy’s die liefde van my hart
Hierdie wêreld is ‘n beter plek met jou hier in my hart
Hierdie wêreld is ‘n beter plek met jou hier in my hart
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Liefde Van My Lewe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the eye
2| symbol to the left of the thumbs up
3| symbol to the left of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid