paroles de chanson / Jak de Priester parole / Verjaarsdagliedjie Vir Jou lyrics  | ENin English

Paroles de Verjaarsdagliedjie Vir Jou

Interprète Jak de Priester

Paroles de la chanson Verjaarsdagliedjie Vir Jou par Jak de Priester lyrics officiel

Verjaarsdagliedjie Vir Jou est une chanson en Afrikaans

Vandag is jou verjaarsdag
Hierdie dag behoort aan jou
Vandag is jou verjaarsdag
Ek blaas balonne op vir jou

Vandag is jou verjaarsdag
Mag jy vrede in jou hart hê
En weet jy’t net een lewe
Om te doen wat jy moet doen
En nooit later spyt te kry

Vandag is jou verjaarsdag
Happy birthday to you
Vandag is jou verjaarsdag
This day belongs to you

Vandag is jou verjaarsdag
Jy’s met ‘n doel op hierdie aarde
So my beste wens vir jou
Is dat jy altyd sal onthou
Ons is baie lief vir jou

So my beste wens vir jou
Is dat jy altyd sal onthou
Ons is baie lief vir jou

So my beste wens vir jou
Is dat jy altyd sal onthou
Ek is baie lief vir jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Verjaarsdagliedjie Vir Jou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'enveloppe
2| symbole à droite du pouce en l'air
3| symbole à droite du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid