paroles de chanson / Jak de Priester parole / Ek Lief Jou Al Lank lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Lief Jou Al Lank

Interprète Jak de Priester

Paroles de la chanson Ek Lief Jou Al Lank par Jak de Priester lyrics officiel

Ek Lief Jou Al Lank est une chanson en Afrikaans

Ek weet hoe jy jou koffie drink
Ek weet jy drink dit soet
Ek weet as jy alleen wil wees
Ek weet as jy my soek

Ek weet as jy net stilte vra
Ek weet as jy verlang
Ek weet as jy alleen moet slaap
Maak die donder weer jou bang

Ek weet as jy gelukkig voel
Ek weet as jy wil praat
Ek weet as jy voor die TV lê
Op ons leer bank tot laat

Ek weet as jy jou woorde kies
Ek weet as jy wil sê
Ek weet ook as jy woordeloos
Bietjie meer van my wil hê

Ek ken jou al lank en jy ken vir my
Eers was ons jonk en eers was ons vry
Maar die dae word maande
En maande word jare
En hier staan ons steeds net ek en jy

En ons woon in ‘n huis ons huis het ‘n tuin
En ons kinders speel buite en God hou ons sein
Maar dit is ons lewe dit is ons tyd
En voor ons ons oë knip is alles verby
So ek sê vir jou ek sing vir jou
Ek gee alles vir jou

Ek weet hou jy jou tee drink
Ek weet jy drink dit wit
Ek weet as jy ‘n kers aan steek
Ek weet as jy wil bid

Ek weet ook as jy moeg raak
Ek weet as jy wil vra
Ek weet as jy jouself verloor
In die lewe se vraag

Ek weet as jy die son wil vang my love
Ek weet jy lief die see
Ek weet jy wil in die Kaap gaan woon
Jou hart vir die berge gee

Ek weet jy het ons kinders lief
Ek weet jy is ons huis
Ek weet as ek op ‘n vliegtuig sit
Is jou liefde altyd tuis

Ek ken jou al lank en jy ken vir my
Eers was ons jonk en eers was ons vry
Maar die dae word maande
Die maande word jare
En hier staan ons steeds net ek en jy

En ons woon in ‘n huis ons huis het ‘n tuin
En ons kinders speel buite en God hou ons sein
Maar dit is ons lewe dit is ons tyd
En voor ons ons oë knip is alles verby
So ek sê vir jou ek sing vir jou
Ek gee alles vir jou

Ek weet as jy jou woorde kies
Ek weet as jy wil sê
Ek weet ook as jy woordeloos
Bietjie meer van my wil hê
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Lief Jou Al Lank

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'appareil photo
2| symbole à gauche de l'horloge
3| symbole en bas du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid