paroles de chanson / Jak de Priester parole / In Ons Bubble lyrics  | ENin English

Paroles de In Ons Bubble

Interprète Jak de Priester

Paroles de la chanson In Ons Bubble par Jak de Priester lyrics officiel

In Ons Bubble est une chanson en Afrikaans

Ja ons woon in ons bubble ek en jy
In 'n drie slaapkamer meenthuis met goeie sekuriteit
Voel ek en my vroutjie veilig meeste van die tyd
Ons het 'n swembad vir die kinders en ‘n grasperk vir ons hond
En in my Fortuner hou ons vakansie en dan ry ons rond

In die oggend is dit 'n malhuis want ons moet klaar maak vir die werk
En die kinders moet by die skool uitkom om te leer
En na 'n heeldag se geswoeg en sweet vir 'n appel en 'n ui
Parkeer ek my kar onder die afdak want dis waar ons bly

En as die son sak kyk ons TV en my vrou kook 'n storm los
Almal is weer honger almal is weer dors
En ek maak net planne om ryk te word
En ek oefen by die gym om gesond te bly
Maar intussen woon ons lekker in ons bubble ek en jy
Ja intussen woon ons lekker in ons bubble ek en jy

Vrydag middag vier uur is die hoogte punt van die week
Ek is op ge-psych ek kannie wag om ‘n vuurtjie aan te steek
En ons woon hier in Suid Afrika in hierdie sonskyn lekker weer
En my 4x4 met die radio aan deur die verkeer

En as die son sak kyk ons TV en my vrou kook 'n storm los
Almal is weer honger almal is weer dors
En ek maak net planne om ryk te word
En ek oefen by die gym om gesond te bly
Maar intussen woon ons lekker in ons bubble ek en jy
Ja intussen woon ons lekker in ons bubble ek en jy

Saterdag gaan ons Mall toe sodat die kinders rond kan loop
En my vroutjie het altyd nodig om ook ietsie te koop
Maar Saterdag middag kom my pelle dis die Stormers teen die Bulle
En die vuurtjie brand al weer en my vrou drink haar pille

En as die son sak kyk ons TV en my vrou kook 'n storm los
Almal is weer honger almal is weer dors
En ek maak net planne om ryk te word
En ek oefen by die gym om gesond te bly
Maar intussen woon ons lekker in ons bubble ek en jy

Maandag oggend is weer pot blou ek is baie baie moeg
Ek is uitgeput soos ons mediese fonds
En ek sukkel maar weer deur die spits verkeer
En ek kla seker verniet want dis lekker weer
Maar eintlik wil ek op die strand lê daar by die see
Met 'n cocktail en 'n vissie wat braai daar by die see

En as die son sak kyk ons TV en my vrou kook 'n storm los
Almal is weer honger almal is weer dors
En ek maak net planne om ryk te word
En ek oefen by die gym om gesond te bly
Maar intussen woon ons lekker in ons bubble ek en jy
Ja intussen woon ons lekker in ons bubble ek en jy
Intussen woon ons lekker in ons bubble ek en jy
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de In Ons Bubble

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du cadenas
2| symbole en haut de la croix
3| symbole à droite de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid