song lyrics / Bok Van Blerk / Bring die Gees lyrics  | FRen Français

Bring die Gees lyrics

Performer Bok Van Blerk

Bring die Gees song lyrics by Bok Van Blerk official

Bring die Gees is a song in Afrikaans

Ek groet jou met 'n glimlag
En arms wawyd oop
Mag die voorspoed jou verveel
En laat dit met jou goed gaan

Steek aan die vreugdesvure
En wees 'n bok vir sports
Ons is hier vir 'n goeie tyd
En nie 'n lange nie

As jy reflekteer
Wat die hart van vol is
Loop die mond van oor
So vat jy voor

So bring die gees
Ja bring die gees
Wees 'n lekker mens
Om by te wees
Bring weer die gees
En inspireer
Maak dit lekker vir die mense rondom jou
En bring die gees

Maak die deure oop
En nooi almal in
Lewe vir die oomblik
Laat goeie tye reën

Bars uit jou nate
En sê vir alles ja
Jou tyd hier is net geleen
Jy kan jou alles gee

As jy reflekteer
Wat die hart van vol is
Loop die mond van oor
So vat jy voor

So bring die gees
Ja bring die gees
Wees 'n lekker mens
Om by te wees
Bring weer die gees
En inspireer
Maak dit lekker vir die mense rondom jou
En bring die gees

Ek groet jou met 'n glimlag
En arms wawyd oop
Mag die voorspoed jou verveel
Laat dit met jou goed gaan

En bring die gees
Ja bring die gees
Wees 'n lekker mens
Om by te wees
Bring weer die gees
En inspireer
Maak dit lekker vir die mense rondom jou
En bring die gees
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Bring die Gees lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the trash
2| symbol to the left of the star
3| symbol at the top of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid