song lyrics / Anton Goosen / Tot Die Pêre Eendag Horings Kry lyrics  | FRen Français

Tot Die Pêre Eendag Horings Kry lyrics

Performer Anton Goosen

Tot Die Pêre Eendag Horings Kry song lyrics by Anton Goosen official

Tot Die Pêre Eendag Horings Kry is a song in Afrikaans

Sou jy weer wou
Van menig verander
Sou jy weer wou
Ons kers aansteek
Met die vure van liefde
Die hart se temperature neem

Sou ek jou weer net so lief kon hê?
Sou ek jou weer net so lief kon hê?
Die gedagte bloot skoon ry
Dat die pêre eendag horings kry
Tot die pêre eendag horings kry
Tot die pêre hulle horings kry

Daar was 'n volmaan
Bo die geelsitdoringbome, daar was 'n volmaan
Bo die geelsitdoringbome, daar was 'n volmaan
Bo die geelsitdoringbome, daar was 'n volmaan
En 'n koffer oor vol drome

Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Tot Die Pêre Eendag Horings Kry lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the star
2| symbol at the bottom of the house
3| symbol to the left of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid