song lyrics / Anton Goosen / My Stellenbosch Se Nonnatjie Roep My lyrics  | FRen Français

My Stellenbosch Se Nonnatjie Roep My lyrics

Performer Anton Goosen

My Stellenbosch Se Nonnatjie Roep My song lyrics by Anton Goosen official

My Stellenbosch Se Nonnatjie Roep My is a song in Afrikaans

O, my Stellenbosch se nonnatjie roep my, roep my na die eikelaan
Sy's die mooiste blom wat uit die Matieland kom, sy roep my en ek moet gaan
O, my Stellenbosch se nonnatjie roep my, sy sê sy is lief vir my
En ek verlang so erg na die Pappegaaiberg, sy het gesê ek kan haar kry

'n Vroumens is nes 'n wille blom, as jy pluk dan verlep hy gou
En 'n roos het dorings, om jou weg te hou, dis 'n manier om te sê ek's lief vir jou
Mansmens is ok 'n snaakse ding, sê nee, dan kerm hy ja
Soos n kind wat skrou en aanhoudend blaas, 'n manier om die jawoord wel te vra

O, my Stellenbosch se nonnatjie roep my, roep my na die eikelaan
Sy's die mooiste blom wat uit die Matieland kom, sy roep my en ek moet gaan
O, my Stellenbosch se nonnatjie roep my
Sy sê sy is lief vir my
En ek verlang so erg na die Pappegaaiberg, sy het gesê ek kan haar kry

Verliefdheid is 'n rare ding, dis 'n ding wat ek nie verstaan
Want jy sien net sterre, en 'n halwe maan en jou pote onner jou uitgeslaan
Dis die dat ek nou ok so sing, 'n oond so flink opsaal
En die stof lê so dik en die stof lê so vaal, ons galop om die mooiste blom te haal

O, my Stellenbosch se nonnatjie roep my, roep my na die eikelaan
Sy's die mooiste blom wat uit die Matieland kom, sy roep my en ek moet gaan
O, my Stellenbosch se nonnatjie roep my, sê sy is lief vir my
En ek verlang so erg na die Pappegaaiberg, sy het gesê ek kan haar kry

Nou hier's ek terug op Coertzenburg, en ek ry die draad verby
En die dorp slaan oë van annekant voor, by Pappegaaiberg wag 'n blom vir my

O, my Stellenbosch se nonnatjie roep my, roep my na die eikelaan
Sy's die mooiste blom wat uit die Matieland kom, sy roep my en ek moet gaan
O, my Stellenbosch se nonnatjie roep my, sê sy is lief vir my
Ek verlang so erg na die Pappegaaiberg, sy het gesê ek kan haar kry

En ek verlang so erg na die Pappegaaiberg, sy't gesê ek kan haar kry
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for My Stellenbosch Se Nonnatjie Roep My lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of magnifying glass
2| symbol at the bottom of the cross
3| symbol to the left of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid