song lyrics / Anton Goosen / Potjiekos lyrics  | FRen Français

Potjiekos lyrics

Performer Anton Goosen

Potjiekos song lyrics by Anton Goosen official

Potjiekos is a song in Afrikaans

Potjiekos, potjiekos. lekker, lekker, lekker, lekker potjiekos
Potjiekos, potjiekos, lekker, lekker potjiekos

Die Drommedaris kom in Tafelberg aan (Kom laat ons sing ja, kom laat ons sing)
Ou Jan van Riebeeck, hy gaan nader staan (Kom laat ons sing ja, kom laat ons sing)
Die Hollanders is 'n nuuskierige klomp oral in die Kaap, daar gaan kyk hulle rond
Harry en sy strandlopertjies was ook daar, hulle maak 'n vetstert-skapie gaar

Potjiekos, potjiekos, lekker, lekker, lekker, lekker potjiekos
Potjiekos, potjiekos, lekker, lekker potjiekos

Harry hardloop nader met 'n swaai van die hand (Kom laat ons sing ja, kom laat ons sing)
Harry en van Riebeeck, hulle sit op die sand (Kom laat ons sing ja, kom laat ons sing)
Harry en ou Jan, hulle ruil hulle goed, altwee in die skik, maar net voor hulle groet
Ou Jan vra, daardie potjiekos meneer, asseblief sal jy vir my ook leer?

Potjiekos, potjiekos, lekker, lekker, lekker, lekker potjiekos
Potjiekos, potjiekos, lekker, lekker potjiekos

Die hele wêreld kom mos toe ook hier aan (Kom laat ons sing ja, kom laat ons sing)
Portugese, Franse, Duitser, Ingelsman (Kom laat ons sing ja, kom laat ons sing)
Potjiekos het op die groot trek saam gegaan oor die Blouberge tot by ou Dingaan
Ou miesies Victoria het dit self verklaar, die lekkerste van alles is die potjiekos daar

Baie jare het gekom en weggegaan (Kom laat ons sing ja, kom laat ons sing)
Die potjie met die kos het altyd vas gestaan (Kom laat ons sing ja, kom laat ons sing)
Binne-in die pot gaan jy die volgende kry, somer en son en saffier vir my
Braaivleis en rugby en lekker dans, 'n orkes op die tong, vol Afrikaans

Potjiekos, potjiekos, lekker, lekker, lekker, lekker potjiekos
Potjiekos, potjiekos, lekker, lekker potjiekos

Potjiekos, potjiekos, lekker, lekker, lekker, lekker potjiekos
Potjiekos, potjiekos, lekker, lekker potjiekos
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Potjiekos lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the heart
2| symbol at the top of the cross
3| symbol to the right of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid