song lyrics / Anton Goosen / Boy Van Die Suburbs lyrics  | FRen Français

Boy Van Die Suburbs lyrics

Performer Anton Goosen

Boy Van Die Suburbs song lyrics by Anton Goosen official

Boy Van Die Suburbs is a song in Afrikaans

Huismoles in sy fles, een twee drie, safe, vyf ses, oh boy van die suburbs gaan kuier vanaand
Die langnaweek sak hy af Durbs toe en weer terug
1000cc brul deur die lug
Hy luister na Elvis en die hartseer sonskynsustersen
En sussie speel ook saam op die Hawaiian-kitaar
Kabouter by die voorhek en 'n vistenk in die sitvertrek
Taai ding by die sifdeur wat die goggas laat vrek

Boy van die suburbs
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs, gaan die ysterperd slaat

Boy van die suburbs
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs, gaan die ysterperd slaat

Saterdagmiddag tot diep, laat ná die middagnag skoffel hy en Poppie by Bapsfontein
Sy's Cherry en sy's Baby, syne en sy's lief vir hom, agter op die saal kan die wêreld maar kom
Hy's gebou soos 'n droom en spiere rol en blink, tatoe op sy bors van 'n groot skip wat sink
En boy van die suburbs fancy vir Poppie de Jaer
En boy van die suburbs maak 'n true love met haar

Boy van die suburbs
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs, gaan die ysterperd slaat

Boy van die suburbs
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs, gaan die ysterperd slaat

Die engeltjies daar bo, het 'n laggie in hul oë want hul weet en waardeer sy waarde
Hmm, hul weet hy's die sout van die aarde

Boy van die suburbs
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs, gaan die ysterperd slaat

Boy van die suburbs
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs, gaan die ysterperd slaat
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Boy Van Die Suburbs lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the camera
2| symbol to the left of magnifying glass
3| symbol to the right of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid