song lyrics / Anton Goosen / Hanoverstraat lyrics  | FRen Français

Hanoverstraat lyrics

Performer Anton Goosen

Hanoverstraat song lyrics by Anton Goosen official

Hanoverstraat is a song in Afrikaans

Loop saam, loop saam deur my lewe
Loop saam deur Hanoverstraat
As die Moppies met kaparang daarso saamsing
Môre gat ons seaside toe

Beestepote en 'n lekker afvaltjie
Koop ons in Hanoverstraat
As die fahfee man ons nommertjie uithaal
Dan hoor ons die Oubaas praat

Kadoesie sê die wind waai tot onder in die Kaap
En die nonnies swaai die lywe laat die kraaie gaap
Stap net 'n entjie en ek wys jou waar′s die Kaap
Hierso bo en onder langs my in Hanoverstraat
Die ghoemadromme klap daar in Hanoverstraat
Hier bo en onder langs my in Hanoverstraat
O hier bo en onder langs my in Hanoverstraat

Loop saam, loop saam deur my lewe
Loop saam deur Hanoverstraat
As die Moppies met kaparangs daarso saamsing
Dina kanakia

Beestepote en 'n lekker afvaltjie
Koop ons in Hanoverstraat
As die fahfee man ons nommertjie uithaal
Dan hoor ons die Oubaas praat

Kadoesie sê die wind waai tot onder in die Kaap
En die nonnies swaai die lywe laat die kraaie gaap
Stap net 'n entjie en ek wys jou waar′s die Kaap
Hierso bo en onder langs my in Hanoverstraat
Die ghoemadromme klap daar in Hanoverstraat
Hier bo en onder langs my in Hanoverstraat
O die ghoemadromme klap daar in Hanoverstraat
Hier bo en onder langs my in Hanoverstraat
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hanoverstraat lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the smiley
2| symbol at the bottom of the heart
3| symbol at the top of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid