song lyrics / Anton Goosen / Geelperskereën lyrics  | FRen Français

Geelperskereën lyrics

Performer Anton Goosen

Geelperskereën song lyrics by Anton Goosen official

Geelperskereën is a song in Afrikaans

As die geelperskereën veertien dae in die boorde val
En dit reën bietjie-bietjie en dit reën bietjie-bietjie en dit reën in die Wes Transvaal

Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketels val

O, die vaalhaarnooi, die rietdakhuis, die perskebrandewyn
Dis vaalblaar in die ketel by Hartebeesfontein
Die oompie kerf die pitte en hy sit die helm op
Hy smeer hom toe en stook hom, en hy hou die voorloop dop

As die geelperskereën veertien dae in die boorde val
En dit reën bietjie-bietjie en dit reën bietjie-bietjie en dit reën in die Wes Transvaal
As die geelperskereën veertien dae in die boorde val
Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketels val

O, die vaalhaarnooi, die rietdakhuis, die perskebrandewyn
Dis vaalblaar in die ketel by Hartebeesfontein
Die oompie van die Mampoerbelt kry lekker tot in sy toon
Die boere bestel sy vaatjies sommer so oor die foon

As die geelperskereën veertien dae in die boorde val
En dit reën bietjie-bietjie en dit reën bietjie-bietjie en dit reën in die Wes Transvaal
As die geelperskereën veertien dae in die boorde val
Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketels val

O, die vaalhaarnooi, die rietdakhuis, die perske brandewyn
Dis vaalblaar in die ketel by Hartebeesfontein
Dis boere medisyne dié, hy kan ook vir jou moor
Die engelsman vat net een sluk en hy val skoon agteroor

As die geelperskereën veertien dae in die boorde val
En dit reën bietjie-bietjie en dit reën bietjie-bietjie en dit reën in die Wes Transvaal
As die geelperskereën veertien dae in die boorde val
Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketels val
Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketels val
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Geelperskereën lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the television
2| symbol to the left of the cross
3| symbol at the bottom of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid