song lyrics / Anton Goosen / Trompie lyrics  | FRen Français

Trompie lyrics

Performer Anton Goosen

Trompie song lyrics by Anton Goosen official

Trompie is a song in English

Trompie en die boksombende
Dis Blikkies, Dawie, Rooie en Boesman die brak
Daar kom Trompie en die boksombende
Met ingeduikte skoene en 'n kettie in die sak
Met ingeduikte skoene en paddas in die sak

Kwaggaberg se hoofstraat ken die boksombende
Vir allerhande kattekwaad is hul al 'n legende
Blikkies kou 'n grassie
Dawie is die slimkop
En Rooie wil sy groottoon roer, maar die ander tone roer ook

Trompie en die boksombende
Dis Blikkies, Dawie, Rooie en Boesman die brak
Daar kom Trompie en die boksombende
Met ingeduikte skoene en 'n kettie in die sak
Met ingeduikte skoene en paddas in die sak

Kwaggaberg se kloof is die swemplek van die bende
In die fort hou hul vergadering in 'n kringetjie gebuk
En dan ontlok hul dinge selfs 'n glimlag by bekendes
Maar ook 'n vrons of twee as hul streke handuit ruk

Want trompie is 'n klong met 'n hemp wat ver uithang
Met kouse op sy skoene en 'n vuilstreep oor die wang
Sy ondeunde oë glimlag as hy vir sy vrinne wink
En nuwe manewales word van vooraf uitgedink

Trompie en die boksombende
Dis Blikkies, Dawie, Rooie en Boesman die brak
Daar kom Trompie en die boksombende
Met ingeduikte skoene en 'n kettie in die sak
Met ingeduikte skoene en paddas in die sak

Trompie en die boksombende
Dis Blikkies, Dawie, Rooie en Boesman die brak
Daar kom Trompie en die boksombende
Met ingeduikte skoene en 'n kettie in die sak
Met ingeduikte skoene en paddas in die sak
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Trompie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the padlock
2| symbol at the bottom of the cloud
3| symbol to the right of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid