song lyrics / Anton Goosen / Kruidjie Roer My Nie lyrics  | FRen Français

Kruidjie Roer My Nie lyrics

Performers Anton GoosenSteve Hofmeyr

Kruidjie Roer My Nie song lyrics by Anton Goosen official

Kruidjie Roer My Nie is a song in Afrikaans

Jy's 'n bondeltjie liefde
As ons donkiekar ry
En die stadsliggies waai
Ver by ons verby

Jou oë is so mooi
En my hart is die prooi
My hart in die weegskaal, reg in my kraal
My hart in die weegskaal, reg in my kraal

Kruidjie roer my nie
Is die naam wat jou vrinne jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen

In 'n huis of paleis
'n Pondok of 'n hok
Met jou aan my sy
Gaan die wêreld verby

Liefde't sy flikkertjie flikkers gegooi
Die hart binne my
'n Gewillige prooi
Die hart binne in my
'n Gewillige prooi

Kruidjie roer my nie
Is die naam wat jou vrinne jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen

Jy's 'n bondeltjie liefde
As ons donkiekar ry
En ek speel konsertina
Vir jou en vir my

Wat maak alles saak
Waar ons twee gaan bly?
In Waterkloofrif of langs Parrafontein
In Waterkloofrif of langs Parrafontien

Kruidjie roer my nie
Is die naam wat jou vrinne jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen

Kruidjie roer my nie
Is die naam wat jou vrinne jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kruidjie Roer My Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the envelope
2| symbol at the bottom of the bulb
3| symbol to the left of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid