song lyrics / Anton Goosen / Antjie Somers lyrics  | FRen Français

Antjie Somers lyrics

Performer Anton Goosen

Antjie Somers song lyrics by Anton Goosen official

Antjie Somers is a song in Afrikaans

Van die Twaalfapostelberge tot by Melkbosstrand verby
Loop 'n ou maleier storie hoeka al in Kaap kontrei
Antjie Somers se legende laat die kinders bang rond kyk
Vir 'n man vermom as vrou sawens in die distriks wyk

Daar kom die spoke van die ou dae
Antjie, Antjie Somers
Die koets wiele klap
En die jaspante flap
En teen die kranse huil die bome
Antjie, Antjie Somers
Gogga maak my bang, Antjie Somers kom my vang

Ah hoe, ah hoe omhels die winter wind die bome (Ah hoe, ah hoe, ah hoe, ah hoe)
Ah hoe, gesels Antjie Somers in my drome (Ah hoe, ah hoe, ah hoe, ah hoe)
En die hele Distrik 6 tot by Lauderstraat daarbo
En die ou maleier buurt teen die Seinheuwel was so
En die onder Kaap was reg so
Geplant en staan gemaak
Net die spook van Antjie Somers wat die Kaap soms bang kon maak

En nou's dit 'n 100 jaar of later in dieselle onder Kaap
En die spoke van die ou dae loop nie net as mense slaap
Antjie Somers loop vandag nog daar by Hanoverstraat langs af
En haar naam is geel buldozer
En sy graaf die plek se graf

Daar kom die spoke van die ou dae
Antjie, Antjie Somers
Die koets wiele klap
Die jaspante flap
En teen die kranse huil die bome
Antjie, Antjie Somers
Gogga maak my bang, Antjie Somers kom my vang

Ah hoe, ah hoe omhels die winter wind die bome (Ah hoe, ah hoe, ah hoe, ah hoe)
Ah hoe, gesels Antjie Somers in my drome (Ah hoe, ah hoe, ah hoe, ah hoe)
Ah hoe, ah hoe omhels die winter wind die bome (Ah hoe, ah hoe, ah hoe, ah hoe)
Ah hoe, gesels Antjie Somers in my drome (Ah hoe, ah hoe, ah hoe, ah hoe)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Antjie Somers lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cloud
2| symbol to the left of the eye
3| symbol to the right of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid