song lyrics / Anton Goosen / Pasgetroud lyrics  | FRen Français

Pasgetroud lyrics

Performer Anton Goosen

Pasgetroud song lyrics by Anton Goosen official

Pasgetroud is a song in Afrikaans

O die bruid staan langs die bruidegom, die dominee vra sy vrae
Hul gee mekaar die regter hand en altwee antwoord ja
Die orrel blaas sy eerste noot en hy voel so benoud
Jou mamma begin al trane want ons is pas getroud

Ons teken die register in die konsestorieboek
Die fotograaf hop oral rond hy soek die beste hoek
Jou sussie hou tant Bettie reg, jou pappa vryf sy snor
Jou haasbek boetie met die shoe-shine hy hang visblikke aan ons tjor

Want ons is pas getroud
Jou voete kielie myne, pas getroud
Skurwe voete myne, pas getroud
Die beste medisyne is lekker lepel lê

Ons is pas getroud
Jou voete kielie myne, pas getroud
Stoute voete myne, pas getroud
Die beste medisyne is lekker lepel lê

O die wit rok en die goue ring o, jy lyk vir my so mooi
Ons sit daar aan die hoof tafel, al die familie is genooi
Die dans orkes speel sagkuns, en die troukoek word gesny
Die bakvissies hul giggel daarso vir ons twee nou gaan vry

Die seremoniemeester se grappies is maar flou
En hy vertel vir almal hoe dat die lui bruid al verbrou
Hy lyk vir my so baie na tant Boe se hoenderhaan
En ons wals die eerste walsie tot onder die sekelmaan

Want ons is pas getroud
Jou voete kielie myne, pas getroud
Skurwe voete myne, pas getroud
Die beste medisyne is lekker lepel lê

Ons is pas getroud
Jou voete kielie myne, pas getroud
Stoute voete myne, pas getroud
Die beste medisyne is lekker lepel lê

Pas getroud
Jou voete kielie myne, pas getroud
Skurwe voete myne, pas getroud
Die beste medisyne is lekker lepel lê

Ons is pas getroud
Jou voete kielie myne, pas getroud
Stoute voete myne, pas getroud
Die beste medisyne is lekker lepel lê

Ons is pas getroud
Jou voete kielie myne, pas getroud
Skurwe voete myne, pas getroud
Die beste medisyne is lekker lepel lê

Ons is pas getroud
Jou voete kielie myne, pas getroud
Stoute voete myne, pas getroud
Die beste medisyne is lekker lepel lê
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Pasgetroud lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the target
2| symbol at the bottom of the heart
3| symbol at the top of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid