song lyrics / Anton Goosen / Blommetjie Gedenk Aan My lyrics  | FRen Français

Blommetjie Gedenk Aan My lyrics

Performer Anton Goosen

Blommetjie Gedenk Aan My song lyrics by Anton Goosen official

Blommetjie Gedenk Aan My is a song in Afrikaans

'n Skraal wind waai oor die Nguniebosse, op die pad buite Uniondale
Elke paasnaweek staan die spookmeisie daar as die herfswind hoeka al huil
Met haar lang swart hare onder sekelmaan, tuur sy oor die vlaktes haai
En haar klere blink spookagtig saam, en haar duim vra om haar op te laai

En die Kammanasieberg spook huil, as sy klippe bergaf rol
En die spookmeisie van Uniondale, wat duimry
En droewig sing

Blommetjie gedenk aan my, en sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my, sing die spook van die Klein Karoo
Blommetjie gedenk aan my, en sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my, sing die spook van die Klein Karoo

Die reisigers verby Uniondale, het haar dikwels opgelaai
En verder aan, so uit die niet verdwyn sy in die wind wat waai
So as jy saans in die langpad dwaal oor die pase, middernag
Pasop vir die spook van die Klein Karoo tensy jy gaan spoke jag

En die Kammanasieberg spook huil, as die klippe bergaf rol
En die spookmeisie van die Uniondale, wat duimry en droewig sing

Blommetjie gedenk aan my, en sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my, sing die spook van die Klein Karoo
Blommetjie gedenk aan my, en sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my, sing die spook van die Klein Karoo

Blommetjie gedenk aan my, sing die spook van die Klein Karoo
Blommetjie gedenk aan my, sing die spook van die Klein Karoo
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Blommetjie Gedenk Aan My lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the thumbs up
2| symbol to the right of the envelope
3| symbol to the left of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid