paroles de chanson / Anton Goosen parole / Blommetjie Gedenk Aan My lyrics  | ENin English

Paroles de Blommetjie Gedenk Aan My

Interprète Anton Goosen

Paroles de la chanson Blommetjie Gedenk Aan My par Anton Goosen lyrics officiel

Blommetjie Gedenk Aan My est une chanson en Afrikaans

'n Skraal wind waai oor die Nguniebosse, op die pad buite Uniondale
Elke paasnaweek staan die spookmeisie daar as die herfswind hoeka al huil
Met haar lang swart hare onder sekelmaan, tuur sy oor die vlaktes haai
En haar klere blink spookagtig saam, en haar duim vra om haar op te laai

En die Kammanasieberg spook huil, as sy klippe bergaf rol
En die spookmeisie van Uniondale, wat duimry
En droewig sing

Blommetjie gedenk aan my, en sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my, sing die spook van die Klein Karoo
Blommetjie gedenk aan my, en sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my, sing die spook van die Klein Karoo

Die reisigers verby Uniondale, het haar dikwels opgelaai
En verder aan, so uit die niet verdwyn sy in die wind wat waai
So as jy saans in die langpad dwaal oor die pase, middernag
Pasop vir die spook van die Klein Karoo tensy jy gaan spoke jag

En die Kammanasieberg spook huil, as die klippe bergaf rol
En die spookmeisie van die Uniondale, wat duimry en droewig sing

Blommetjie gedenk aan my, en sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my, sing die spook van die Klein Karoo
Blommetjie gedenk aan my, en sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my, sing die spook van die Klein Karoo

Blommetjie gedenk aan my, sing die spook van die Klein Karoo
Blommetjie gedenk aan my, sing die spook van die Klein Karoo
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Blommetjie Gedenk Aan My

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la poubelle
2| symbole à droite du casque
3| symbole à gauche du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid