paroles de chanson / Anton Goosen parole / Boude / Anna Jordaan lyrics  | ENin English

Paroles de Boude / Anna Jordaan

Interprète Anton Goosen

Paroles de la chanson Boude / Anna Jordaan par Anton Goosen lyrics officiel

Boude / Anna Jordaan est une chanson en Afrikaans

Elke aand droom ek van 'n different boud
Die eerste boud, is 'n hoenerboud
Die tweede boud, is 'n beesteboud
Maar die derde boud, is Amiena se boude

Boude
Lekker, lekker, lekker, hoeneboude
Boude
Lekker, lekker, lekker, beesteboude

Die boat wat ry
Sal jy, sal jy, sal jy in die water kry
Wat jy wil hê
Is die boud wat da' by jou lê

O, ek droom ek vat aan Amiena se boud
Die linker boud was net 'n bietjie koud
Haar regter boud maak my so benoud toe eet ek ma' liewer die hoene' se boud

Oh, boude
Lekker, lekker, lekker, hoeneboude
Boude
Lekker, lekker, lekker, beesteboude

Ooh, die boat wat ry
Sal jy, sal jy, sal jy in die water kry
Wat jy wil hê
Is die boud wat da' by jou lê

O, toe ek wakke' skrik
Toe kyk ek rond, die komberse lê almal op die grond
Dis daai drome, drome, wonderlike droom
Dis 'n droom van baie boude

Boude
Lekker, lekker, lekker, hoeneboude (Sommer lekke, lekke)
Boude
Lekker, lekker, lekker, beesteboude

Die boat wat ry
Sal jy, sal jy, sal jy in die water kry
Wat jy wil hê
Is die boud wat da' by jou lê

Ou Anna Jordaan, jou kaalkop korhaan, jou seebrak het Anna vir sewe man gestaan
Anna se ma het so baie gehuil toe stuur sy vir Anna na die Barrydale
En da' kry sy toe vir ou Swanepoel en hy wou so graag aan haar voetjie voel
En pleks laat Anna vir hom laat betaal, toe laat sy vir Swanepoel ha' skoentjies afhaal

En missus Mocke het dwarsdeur die sleutelgat geloer
Toe sien sy vir Anna met sewe manne koekeloer
Jukskei speel, boomklim, toutrek
Allerhanne dinge en sports
Maar
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Boude / Anna Jordaan

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du nuage
2| symbole en bas du pouce en l'air
3| symbole à droite de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid